Dis oulik verby! Net toe jy dink die ouens van One Direction kan nie nog ouliker raak nie, voer hulle dit sommer nog baie verder deur die alfabet op Sesame Street te sing.
Kyk bietjie hierso, maar wees gewaarsku: Jy gaan sommer nog baie meer van hulle hou!
https://www.youtube.com/watch?v=R67HqIlz-U4
- Janine Nel