Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

TV-gids Sondag 6 Julie 2014

$
0
0

Dit is vanaand op die kassie:

17:00 The Middle (M-Net):  Sue kry ’n werk sodat sy ’n motor kan koop. Die skool roep Frankie en Mike in oor Brick.

17:30 Modern Family (M-Net): Phil help Gloria haar ou woonstel verkoop. Claire voel erg te na gekom deur Jay. Luke beplan om by die huis uit te sluip sodat hy ’n partytjie saam met Manny kan bywoon.

18:00 Bravo! (kykNET): Die Bravo!-span gaan kuier by die aktrise Erica Wessels en praat oor haar loopbaan. Hulle gaan kyk ook ’n verhoogstuk van Chanelle de Jager en woon die sanger Joe Foster se eerste solo-vertoning by.

18:30 Friends like these (SABC1): Vriendskappe word getoets waar twee spanne teen mekaar moet meeding om hul droomvakansie te wen.

18:30 Boerekos (kykNET): By die Ganaga-pas naby Sutherland word skaapnek oor die kole gebraai. In die Bottelary-distrik sit Dine aan vir ’n beesstertpot.

19:00 Carte Blanche (M-Net): Die Carte Blanche-span ondersoek en onthul weer noodsaaklike kwessies wat die wêreld en Suid-Afrika in die gesig staar.

19:30 Common Law (SABC3): Twee polisiebeamptes wat mekaar nie kan verdra nie, word deur hul baas na ’n huweliksterapeut gestuur om hul verskille te oorkom.

19:30 Jam (kykNET): Bring jou gunsteling-instrument en speel saam. Die Jam-span sal vir jou al die musiekmedisyne gee wat nodig is om vir jou krag te gee vir die nuwe week!

21: 30 Special Assignment (SABC3): ’n Span joernaliste ondersoek probleme en indiepte-nuusstories wat Suid-Afrikaners tans in die gesig staar.

21:30 Kokkedoor (kykNET): Die haan kondig teen dagbreek aan dat ’n epiese dag in Kokkedoorstoor gaan begin en later sal afsluit as ’n Karoo-sprokie in die maanlig. Geheime en opwinding hang in die lug. Wie gaan wen?

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>