Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Pretfoto

Deel dit:

View Article


Die top-10 invloedrykste glansmense ter wêreld is . . .

Beyoncé pryk heel bo aan die tydskrif Forbes se jaarlikse Celebrity 100-lysie. Die Drunk in Love-sangeres is eerste op die jaarlikse lysie – wat gegrond is op geraamde inkomste, hoeveel keer die...

View Article


Verwagte temperature vir 2 Julie 2014

  Alexanderbaai……..11 19 Beaufort-Wes ……..17 25 Bethlehem…………-1 20 Bloemfontein………02 21 Calvinia………….09 23 Cradock…………..07 24 De Aar……………09 21 Durban……………12 25 Emalahleni………..07 24 Ermelo……………04 18...

View Article

Agent: Oscar het net twee keer sy humeur verloor

Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius het in die agt jaar dat hulle saamwerk, net twee keer sy humeur verloor, het sy agent, Petrus van Zyl, Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria getuig. In een geval...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 7 móét-sien foto’s van 1 Julie

Oscar Pistorius kom die hofsaal binne op 1 Julie vir sy moordverhoor. (Foto: Daniel Born/Sapa) Oscar Pistorius by sy moordverhoor op 1 Julie. (Foto: Daniel Born/Sapa) Oscar Pistorius gee dokumente aan...

View Article


Boerewors-ratatouille

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 35-40 min. 4 eiervrugte, in blokke gesny 2 uie, in kwarte 2 knoffelhuisies, gekap sout en vars gemaalde peper 60 ml (¼ k) olyfolie 500 g boerewors, in...

View Article

17 Julie 2014 Inkopielys

View Article

Oscar-wenner se nasate in die sop oor goue beeldjie

#476276595 / gettyimages.com Die nasate van ’n Oscar-wenner word deur die Akademie vir Rolprentkuns en Wetenskap (die organisasie wat Oscars toeken) gedagvaar omdat hulle een van dié goue beeldjies...

View Article


Oscar ly nie aan algemene angssteuring nie

Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius ly nie aan algemene angssteuring, het die hooggeregshof in Pretoria Woensdag gehoor. Barry Roux, SC, vir Oscar, het uit twee verslae voorgelees van ’n psigiater en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

New York, New York!

Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr het pas teruggekeer van ’n toer deur die VSA. Een van die plekke wat hom veral beïndruk het, was New York. Hy het vroeër vandag dié inskrywing op die sosiale netwerk...

View Article

Daryl Impey toets positief vir maskeeragent

#176392531 / gettyimages.com Die Suid-Afrikaanse padwedrenkampioen Daryl Impey is aangekla van die gebruik van verbode middels, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (Saids) Woensdag...

View Article

Oscar is ‘hiperwaaksaam’

Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius is ’n hiperwaaksame individu, het die hooggeregshof in Pretoria Woensdag gehoor. Wayne Derman, ’n dosent aan die universiteit van Kaapstad wat ses jaar lank met...

View Article

Filo-varkrol met geroomde spinasie

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 15-20 min. 600-700 g varkfilet sout en vars gemaalde peper 30 ml (2 e) olyfolie 250 g filodeeg 60 ml (¼ k) botter, gesmelt 60 ml (¼ k) uiemarmelade 15 ml...

View Article


Hollywood-sterre verruil flieks vir TV

#450971730 / gettyimages.com In die verlede moes akteurs eers op TV naam maak voor hulle rolle in flieks kon kry, maar deesdae lyk dit of die teenoorgestelde waar is. Met haar nuwe TV-minireeks,...

View Article

China se kamp vir internetverslaafdes

Chinese stuur nou al hul kinders na militêre kampe wanneer hulle vermoed hul tiener is aan die internet verslaaf. Reuters berig dat daar reeds 250 van die kampe in China is. Die publikasie het ’n kamp...

View Article


Verwagte temperature vir 3 Julie 2014

Alexanderbaai……..11 19 Beaufort-Wes……..17 24 Bethlehem…………-2 18 Bloemfontein………00 21 Calvinia………….08 17 Cradock…………..09 24 De Aar……………06 21 Durban……………10 26 Emalahleni………..06 22 Ermelo……………03 17...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 7 móét-sien foto’s van 2 Julie

Die paralimpiese atleet Oscar Pistorius stap die hofsaal binne vir die 36ste dag van sy moordverhoor. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius stap die hofsaal binne op 2 Julie. (Foto: Werner...

View Article


TV-gids Donderdag 3 Julie 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:29 Proesstraat (kykNET): Melt bestuur mos sy oom se tuisnywerheid. Sy oom het hard geswoeg aan ’n troukoek en Melt het gemeen hy hou dit eerder tot Saterdag by sy...

View Article

Botterhoender

Dis geen verrassing dat botterhoender een van die mees geliefde Indiese geregte ter wêreld is nie. Die sous kan so sterk gemaak word as wat jy daarvan hou. Ons s’n is matig. Voeg dus nog...

View Article

Vyf redes om koffie te drink

#478347735 / gettyimages.com As jy dink koffie is sleg vir jou en iets wat jy moet laat staan, is daar goeie nuus: Dis eintlik ’n soort superkos. En as jy oefen, kan kafeïen jou selfs daarmee help....

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>