Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Tuna-tortillarolletjies

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute 400 g tuna in water, gedreineer 60 ml (¼ k) laevet-mayonnaise 15 ml (1 e) gekapte basilie gekapte stingelui, tamatie en komkommer sout en peper na smaak 2...

View Article


Nuwe behandeling vir Michael Schumacher?

#147932194 / gettyimages.com   Michael Schumacher se herstelpad het blykbaar ’n nuwe rigting ingeslaan; hy is van die hoësorgeenheid na ’n rehabilitasiesaal verskuif, berig die gewilde Duitse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Top-wenke vir mooi silhoeët

Spree verkoop nou ook City Chic, ’n byderwetse modereeks met groottes vanaf 16+. Gaan na Spree.co.za/plus vir moderne mode-items waaroor jy dol sal wees! Hier is ’n paar wenke oor hoe om die meeste te...

View Article

Hoendersop met spaghetti

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 15 minute 30 ml (2 e) olyfolie 1 ui, in kwarte gesny 2 knoffelhuisies, fyn gekap 3 cm vars gemmer, geskil en gerasper 1 suurlemoengras, fyn gekap...

View Article

Gebraaide varkfillet op sampioene

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20-30 minute Gaarmaaktyd: 15-20 minute 8 groot bruinsampioene 80 g botter, gesmelt paar druppels suurlemoensap sout en vars gemaalde swartpeper 500-600 g varkfilet, in...

View Article


Kaneelkluitjies

Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 25 minute KLUITJIES 250 ml (1 k) bruismeel knippie sout 2 ml (½ t) fyn kaneel 45 ml (3 e) botter 1 eier, geklits 15-30 ml (1-2 e) melk STROOP 500...

View Article

Ons luister sonder ophou na AKA se liedjie Congratulate

Die plaaslike rapper AKA is koel verby in die video vir sy nuwe snit Congratulate. Die man kan dans! Die rapper Da L.E.S. tree ook in die video op saam met sy oulike babadogtertjie....

View Article

Cheryl Cole het ’n Crazy Stupid Love

Welkom terug, Cheryl Cole! Die Britse sangeres het onlangs die musiekvideo uitgereik vir haar jongste snit, Crazy Stupid Love, en nommerpas vir ’n lekker partytjie. Cheryl (30) lyk sexy en haal ’n paar...

View Article


Robbie gesels oor sy opspraakwekkende video

Robbie Wessels se video vir die liedjie “All Blacks teen die All Blacks” het sedert dit vrygestel is geweldige reaksie uitgelok. Die liedjie is ‘n satiriese blik op hoe die Springbokspan moontlik oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Colton en beste pel hang uit

Colton Haynes en sy beste pel, die aktrise Ally Maki, het onlangs lekker in Parys gekuier. Die 25-jarige akteur van die reeks Arrow het Ally met ’n besoek aan Parys en Londen verras. Ons is groen van...

View Article

Inspirasie vir die dag

"You only live once."

View Article

TV-gids Saterdag 14 Junie 2014

Dit is vanaand op die kassie: 16:30 Kokkedoor (kykNET): Onthou jy nog die malvalekkertert, die driehoek-maaskaastert en Cremora-tert? En wie sou nou dink ’n tert hoort in ’n kunsgalery? 17:00 The...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Demi se hare al weer ’n ander kleur

Demi Lovato het laas gesê sy gaan eers haar hare uitlos, maar sy kon dit duidelik nie weerstaan om ’n nuwe wilde haarkleur te beproef nie. ​​ Kyk ’n bietjie na dié foto wat sy van haar nuwe pers en...

View Article


Nicole Scherzinger se nuwe musiekvideo

Nicole Scherzinger weet beslis hoe om die koppe te laat draai. Die sexy, 35-jarige sangeres wys haar mooi bene in ’n sjoebroekie in haar nuwe musiekvideo vir haar enkelsnit Your Love. Sy wriemel ook op...

View Article

Inspirasie vir die dag

"Collect moments not things."

View Article


TV-gids Sondag 15 Junie 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 2 Broke girls (M-Net): Caroline help Max haar hoërskool-diploma kry en die bande met haar vervreemde ma weer opbou. 17:30 About A Boy (M-Net): Will nooi Sam om by...

View Article

Zelda la Grange se skokonthullings

#107880353 / gettyimages.com Oudpres. Nelson Mandela se vrou, Graca Machel, is verneder en uitgesluit te midde van ’n magstryd in die familie wat tydens die wêreldbekende staatsman se laaste dae en...

View Article


Seuntjie vir Bokvleuel!

Die Springbok Bryan Habana en sy vrou, Janine, is ‘n babaseuntjie ryker! Janine het op Vadersdag aan die paartjie se eersteling, Timothy Jacob, die lewe geskenk – ‘n dag ná Bryan een van die...

View Article

Gaan Simon Cowell terugkeer na American Idol?

#87880171 / gettyimages.com Simon Cowell voer glo gesprekke om terug te keer na American Idol in ’n poging om kyksyfers ’n hupstoot te gee. Die musiekmagnaat het sy beoordelaarsrol in 2010 vir die...

View Article

Kim Kardashian se baba kry oorbelle

Kim Kardashian se babadogtertjie, North, het onlangs haar eerste verjaarsdag gevier. En wat is dan nou ’n meer gepaste geskenk vir ’n Kardashian-baba as piepklein diamantoorbelle? Kim en haar man,...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>