Spree verkoop nou ook City Chic, ’n byderwetse modereeks met groottes vanaf 16+. Gaan na Spree.co.za/plus vir moderne mode-items waaroor jy dol sal wees! Hier is ’n paar wenke oor hoe om die meeste te maak van wat jy het:
Wenk #1: Skep ’n ongebroke silhoeët
Dra ondeursigtige kouse in dieselfde kleur as jou stewels sodat jou bene langer vertoon. Deur een kleur van kop-tot-toon te dra laat jou langer én slanker lyk.
Wenk #2: Steek jou stewels weg
Vou jou enkelstewels onder jou noupassende broek in (maak seker die bult van jou stewels word nie gesien nie) vir ’n mooier silhoeët.

Rose-printed Kimono Jacket Multi-colour
R599 by Spree

Laser-cut Vest Black
R399 by Spree

Ponte Pull-on Pants Black
R425 by Spree

Ankle Boots With Gold Detail Black Koop dit teen R495 by Spree
Wenk #3: Hakke met skop
Moenie wegskram van enkelstewels met hoë hakke nie! Dit verleen ’n verslankende effek aan jou bene én laat jou langer lyk.
Wenk #4: Spog met skoene wat uitstaan
’n Skoen wat ’n stylstelling maak is ’n maklike manier om jou voorkoms op datum te bring, en om die aandag weg van jou probleemareas te neem. Kies helder stewels en blinkleer-afwerkings vir ’n prettige grunge-voorkoms.

Patent Lace-up Boots Pale Pink Koop dit teen R429 by Spree

Tartan Pencil Skirt Multi-colour Koop dit teen R499 by Spree

Embellished Denim And Chiffon Shirt Pale Blue Koop dit teen R499 by Spree

Love Necklace Gold Koop dit teen R190 by Spree
Wenk #5: Knielengte kennis
Wees op die uitkyk vir stewels met rek-detail en ’n ritssluiter aan die kante wat gemaklik om jou bene pas. Daar is baie soortgelyke style beskikbaar by spree.co.za. Dra dit met ’n potloodromp vir ’n voorkoms wat voor in die modekoor hoort.

Becca Ankle Boots BLACK Koop dit teen R699 by Spree

Black And White Tiered Necklace Koop dit teen R149 by Spree

Alphabet Jumper Black/White Koop dit teen R599 by Spree

Striped Pencil Skirt Black/White Koop dit teen R499 by Spree