Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Indiese hoenderkasserol

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 20 minute marineertyd: 30 minute of oornag Gaarmaaktyd: 1 uur JOGURTMARINADE 180 ml (¾ k) gewone jogurt 1 groot ui, gekap 4 knoffelhuisies, fyngemaak 5 ml (1 t)...

View Article


Stampkoringslaai

Die geheim is om nie te veel sous te maak nie; die slaai moet net lekker klam wees. Genoeg vir 6-8 mense Weektyd: oornag Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 40 minute SLAAI 500 g stampkoring, oornag in...

View Article


Biscotti

Die volmaakte brosbeskuitjie by jou koppie koffie. Lewer 16 Bereiding: 10 min. Bak: 40 min. 60 g amandelvlokkies 125 ml (½ k) suiker 30 g margarien 4 eierwitte 5 ml (1 t) vanielje-ekstrak 500 ml (2 k)...

View Article

George Clooney die goewerneur?

#468167295 / gettyimages.com George Clooney wil homself as goewerneur van Kalifornië vir die Demokratiese Party in die 2018 verkiesing verkiesbaar stel. Die 53-jarige akteur wil in die voetspore volg...

View Article

Michael Schumacher uit koma

#156852755 / gettyimages.com Die voormalige Formule 1-kampioen Michael Schumacher is nie meer in ’n koma nie en is uit die hospitaal ontslaan nadat hy verlede Desember in ’n ski-ongeluk was. Die...

View Article


Verwagte temperature vir 17 Junie 2014

Alexanderbaai……..09 18 Beaufort-Wes ……..02 21 Bethlehem…………-3 16 Bloemfontein………-4 18 Calvinia………….02 19 Cradock…………..02 20 De Aar……………02 17 Durban……………12 24 Emalahleni………..01 23 Ermelo……………02 19...

View Article

Gevaarlike seekoei in Nelspruit geskiet

#453331541 / gettyimages.com ’n Seekoei is doodgeskiet omdat dit ’n bedreiging is vir inwoners van dorpies naby ’n myngebied in Barberton, naby Nelspruit, het die...

View Article

Justin Bieber word aangekla vir vandalisme

Die 20-jarige sanger word daarvan aangekla dat hy meer as R210 000 skade veroorsaak het nadat hy vroeër vanjaar sy bure se huis is Calabasas, Kalifornië, met eiers bestook het. Volgens TMZ.com gaan hy...

View Article


Piesang-en-uieslaai

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 20-30 minute Gaarmaaktyd: 10 minute 20 ml (4 t) botter 3 uie, in ringe gesny 750 ml (3 k) kookwater 30 ml (2 e) koekmeel 30 ml (2 e) geroosterde kerriepoeier 5 ml (1 t)...

View Article


Spek-en-kaasbrood

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: sowat 1 uur Staantyd: 30 minute 1 kg gekoopte brooddeeg 1 pakkie (80 g) wit uiesoppoeier 250 g spekvleis, gesnipper en gebraai 375 ml (1½ k) room...

View Article

Wees veilig op sosiale media

“Sosiale media word oorval met skadelike inhoud, en dit word ál moeiliker om te onderskei tussen veilige en onveilige inhoud,” sê Carey van Vlaanderen, hoof uitvoerende beampte van SEST Southern...

View Article

Oorleef so dié winter se kragonderbrekings

Volgens ’n onlangse nuusberig kan Eskom nie waarborg dat die krag dié winter deurentyd gaan aanbly nie omdat die kragnetwerk onder druk verkeer. Dit is goed om voorbereid te wees en in die winter...

View Article

Verwagte temperature vir 18 Junie 2014

      Alexanderbaai........10 17       Beaufort-Wes ........08 19       Bethlehem............-1 19       Bloemfontein.........00 20       Calvinia.............05 12       Cradock..............04 20...

View Article


Drie mense dood in vliegongeluk in Mpumalanga

#183066688 / gettyimages.com Drie mense is dood en twee beseer toe ’n militêre vliegtuig Dinsdag op Blystaanhoogte neerstort, het die Mpumalanga-polisie gesê. Die vliegtuig, wat van Waterkloof,...

View Article

Sleutelgebeurtenisse sedert Michael Schumacher se ongeluk

#56632218 / gettyimages.com Hier is die sleuteloomblikke sedert die Duitse Formule Een-kampioen Michael Schumacher in Desember verlede jaar geval, sy kop teen ’n rots gestamp en ernstige...

View Article


Huisgenoot Musiekfees Bootvaart: 27 Februarie tot 2 Maart 2015

Kom vaar saam na Mosambiek aan boord van die MSC Opera vir ’n droomreis met van ons land se talentvolste kunstenaars soos Broers, Blackbyrd, Johan C Venter, Adam Tas, Andriette, Jakkie Louw en Liza...

View Article

Eskom reik waarskuwing uit

​Daar is ‘n sterk moontlikheid van kragonderbrekings vroeg vanaand. ‘n Woordvoerder vir die nasionale kragvoorsiener, Eskom, Andrew Etzinger, sê “Daar is ‘n risiko van beurtkrag van 17:30 tot 18:30.”...

View Article


Beesvleisrepe met kaserige nacho’s

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 15 ml (1 t) olie 1 rooi ui, in skywe gesny 500 g beesvleisrepe 2 ml (½ t) brandrissiepoeier 2 ml (½ t) paprika 2 ml (½ t) fyn komyn 2 ml (½ t)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brümilda kook op Kokkedoor

Sy is al jare lank op ons kassies en die groot skerm, maar Brümilda van Rensburg maak nou ’n draai agter die kospotte. Dié veteraan-aktrise maak môreaand om agtuur ’n gasverskyning op Kokkedoor op...

View Article

Snotkop se nuwe musiekvideo

Snotkop het pas sy prettige nuwe liedjie en video, Agter op my fiets, vrygestel en ‘n mens raak sommer lus om te begin trap as jy na die stukkie nostalgie kyk. “Die hele image van die nuwe album, Soos...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>