Nicole Scherzinger weet beslis hoe om die koppe te laat draai. Die sexy, 35-jarige sangeres wys haar mooi bene in ’n sjoebroekie in haar nuwe musiekvideo vir haar enkelsnit Your Love. Sy wriemel ook op die strand rond in ’n swart swembroek. Dis een van daardie video’s waaroor jy óf dol gaan wees óf soos die pes gaan vermy.
http://www.youtube.com/watch?v=9FOWI6Zftpg
– Lara Atson