TV-gids Vrydag 2 Mei 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:30 La’t Wiel (kykNET): Die La’t Wiel-span wys weereens dit is ’n program propvol pret vir oud en jonk. Dit wys van die goedkoopste intreevlakmotors tot die duurste...
View ArticleDrie heerlike en gesonde idees met avokado
As ’n smeer: Maak avokado fyn saam met ’n bietjie suurlemoensap, sout en peper. Skep saam met suurroom op ’n gebakte aartappel of geniet saam met chili con carne, sit ’n skeppie op gebakte pizza, in ’n...
View ArticleGeorge Clooney vra tuis die jawoord
George Clooney het Amal Alamuddin oor ’n tuisgemaakte maaltyd gevra om met hom te trou. Die Monuments Men-akteur, wie se verlowing aan die menseregteprokureur vroeër vandeesweek bekendgemaak is, het...
View ArticleInstagram berispe Rihanna oor kaalfoto’s
Die omstrede sangeres Rihanna is alweer in die nuus, dié keer omdat sy bostukloos pryk op die voorblad van die Franse manstydskrif Lui en Instagram haar foto’s verwyder het. Sy het foto’s van die...
View ArticleFliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters
Beproef Ek Joke Net 2 (10-12OTS) as jy nie lus is om te hard te dink nie en net lekker wil lag. Dis in dieselfde styl as Leon Schuster se flieks (poetse wat met versteekte kameras verfilm word), maar...
View ArticleDissipline in die klaskamer: Kenners gee raad
’n Britse onderwyseres is vandeesweek in haar klaskamer deur een van haar leerders doodgesteek. Die leerder, ’n vyftienjarige seun, het vermoedelik nie aanklank gevind by die skool se geliefde onnie...
View ArticleTaai toffie-en-neutpoeding
Lewer 1 middelslag-poeding Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 200 g ontpitte dadels 100 g gemengde neute 2 appels, gerasper 30 ml (2 e) gouestroop 60 ml (¼ k) brandewyn 100 g botter, in blokkies gesny...
View ArticleVideo: Kyk hoe vreemd is Miley Cyrus se huis
Op gewone mense se erf sal jy dalk ’n tuinstoel of twee aantref, ’n tuinslang en dié van ons wat gelukkig is, ’n swembad. Die erf van Miley Cirus se huis in Kalifornië is glad ’n ander ding. Daar is ’n...
View ArticleWeer: Hier is jou verwagte temperature vir 3 Mei
Pretoria………….10 29 Johannesburg………08 26 Vereeniging……….05 28 Nelspruit…………13 27 Ermelo……………06 25 Emalahleni………..09 30 Standerton………..05 27 Skukuza…………..12 31 Polokwane…………09 26 Phalaborwa………..14 30...
View ArticleOns gesels met Locnville
Hulle maak die meisies se knieë lam en laat die dansbane kook danksy ’n string treffers, soos hul jongste, Sexx, saam met Ross Jack. Ons leer Locnville se sexy Andrew en Brian Chaplin beter ken. Wat is...
View ArticleJack White se rekord
Gepraat van oorpresteer. Die Amerikaanse sanger Jack White het dalk ’n wêreldrekord vir die vinnigs uitgereikte liedjie opgestel. Die 38-jarige sanger het Saterdag sy nuwe liedjie, Lazaretto, voor ’n...
View ArticlePRETFEITE OOR AMANDLA STENBERG
Sy het die eerste keer as die ratse boomklimmer Rue in The Hunger Games aandag getrek. Nou is Amandla een van die oulike stemme in die nuwe animasiefliek Rio 2. Amandla (15) se ma was mal oor...
View ArticleInspirasie vir die dag
"Enjoy the little things in life. For one day you may look back and realize they were the big things."
View ArticleVerwagte temperature vir 5 Mei 2014
Alexanderbaai……..11 25 Beaufort-Wes………06 15 Bethlehem…………05 22 Bloemfontein………06 24 Calvinia………….01 20 Cradock…………..06 15 De Aar……………07 20 Durban……………16 22 Emalahleni………..11 28 Ermelo……………08 24...
View ArticleKim Kardashian en Kanye West is getroud
Kim Kardashian en Kanye West het na bewering getrou. Die paartjie, wat in Oktober verloof geraak het, het na bewering die afgelope naweek in ’n privaat seremonie in Los Angeles afgehaak nadat hulle...
View ArticlePowerade laat omstrede bestanddeel uit
Coca-Cola het besluit om ’n omstrede bestanddeel uit hul Powerade-sportdrankie te verwyder nadat PepsiCo verlede jaar dieselfde met hul drankie Gatorade gedoen het. Die bestanddeel, gebromeerde...
View ArticleBotterhoender-noedelpotjie
250 g knopiesampioene olie 8 hoenderboutjies en -dytjies sonder vel sout en swartpeper 500 ml (2 k) Griekse jogurt 500 ml (2 k) hoenderaftreksel 15 ml (1 e) masala of geroosterde kerriepoeier 250 g...
View ArticleMaklike moesaka
4 eiervrugte, in skywe gesny 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies, fyn gedruk 500 g maalvleis 45 ml (3 e) tamatiepasta 5 ml (1 t) suiker sout en peper 30 ml (2 e) botter 30 ml (2 e) meel 250 ml (1 k) melk 125...
View Article