Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Poste beskikbaar: Tweede kwartaal 2014

HS Sarel Cilliers in Glencoe is dringend op soek na ’n Afrikaans addisionele taal-onderwyser. Belangstellendes hul CV aan Jehandre Neethling stuur by jthling@gmail.com Hoërskool De Adelaar in...

View Article


Hoenderroerbraai met noedels en groente

Elzé Loots van Stellenbosch het hierdie resep met ons gedeel.  Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute marineertyd: 30 minute 6 hoenderborsfilette sonder vel, dun gesny 1...

View Article


Sjokolade-melktert

Lewer 1 middelslag tert Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. KORS 100 g botter, versag 80 ml (⅓ k) gouestroop 2 eiers 50 g sjokolade, gesmelt 200 ml (¾ k) meel 5 ml (1 t) bakpoeier ’n knippie sout...

View Article

Wintergroentepastei

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Afkoel: 30 min. Gaarmaak: 50 min. 250 g botterskorsie, in blokkies gesny 5 rape, in blokkies gesny 5 wortels, gekap 3 preie, gekap 30 ml (2 e) olie 2 ml (½ t)...

View Article

Robert Pattinson gaan uit met Katy Perry se pel

#188061835 / gettyimages.com Robert Pattinson is hegte vriende met Katy Perry se “super-stilis” en boesemvriendin Cleo Wade. Die Cosmopolis-akteur het glo ’n hegte verhouding met die Roar-sangeres se...

View Article


Verwagte temperature vir 23 April 2014

Alexanderbaai……..14 20 Beaufort-Wes……..09 13 Bethlehem…………07 19 Bloemfontein………09 23 Calvinia………….06 19 Cradock…………..06 16 De Aar……………08 19 Durban……………17 24 Emalahleni………..12 27 Ermelo……………10 22...

View Article

Jannie Moolman amper uit koma

As alles volgens plan verloop, sal die sanger Jannie Moolman hopelik vandeesweek sy bewussyn geleidelik herwin. Hy is Saterdag 6 April in ’n onverklaarbare ongeluk beseer by Mango’s, ’n eetplek in...

View Article

Tamatie-hoenderpasta

250 g pasta 4 gaar hoenderborsies, gepluis 125 ml (½ k) songedroogdetamatie-pesto 60 ml (¼ k) mayonnaise sout en vars gemaalde peper gerasperde pecorinokaas hand vol vars basilieblare Voorverhit die...

View Article


Viskebabs

KEBABS 500 g vis, in blokke gesny 8 baba-aartappels, gaar en gehalveer 2 wiele (200 g) fetakaas, in blokke gesny sout en peper MARINADE 125 ml (½ k) elk koljander- en mentblare, gekap 2 knoffelhuisies,...

View Article


Hoender-en-spinasielinguine

250 g linguine 125 ml (½ k) gerasperde parmesaankaas sap en skil van 1 suurlemoen 4 hoenderborsies, gaargemaak en gepluis 100 g babaspinasieblare 30 ml (2 e) olyfolie sout en peper Kook die linguine...

View Article

Iggy Azalea is ’n Black Widow!

Die 23-jarige Australiese rapper is terug met ’n splinternuwe liedjie, Black Widow, en die Britse sangeres Rita Ora (23) deel in die pret. Hul duet het ’n paar dae gelede op die internet opgeduik net...

View Article

Inspirasie vir die dag

"Soms moet jy mense uit jou lewe sny om plek te maak vir nog beter mense."

View Article

TV-gids Donderdag 1 Mei 2014

Dit is vanaand op die kassie: 17:29 Geure Uit Die Vallei (kykNET): Die gasheer en bekroonde meesterkok Chris Smit gee ons ’n kykie na sy bekoorlike lewe in Franschhoek. 18:30 7de Laan (SABC2): Aggie en...

View Article


Drie kinders sterf nadat hulle in motor gelos is

Drie kinders het Woensdag versmoor nadat hulle sowat 20 minute in hul ouers se motor in Mahikeng gelos is, sê die polisie in Noordwes. Die kinders van vier, ses en 10 jaar oud se ouers het hulle in die...

View Article

Vyf dinge om dié naweek te kyk

Al Pacino-aanhangers het baie om dié naweek na uit te sien – twee van die legende se flieks word uitgesaai. Saterdagaand kan jy ’n bietjie Britse drama te sien kry met Dear Frankie, en Sondagaand is...

View Article


Het jy geweet?

Jou hartklop se tempo verander afhangende van watter musiek jy na luister.

View Article

Wie het dit gesê?

Ek geniet dit om mense verkeerd te bewys. – Hayley Williams

View Article


Pretoriase tieners steeds vermis

Daar is steeds geen spoor van twee Pretoriase tieners nie nadat hulle drie weke gelede vermis geraak het. Kim Swarts (15) en Awian van Schalkwyk (17) is laas gesien op 7 April toe Awian met sy swart...

View Article

Chinese rolletjies met mozzarella en groente

Lewer 16 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 4 wortels, gerasper 250 ml (1 k) gerasperde mozzarellakaas ½ komkommer, gerasper 4 tiemietakkies, gekap 1 roosmaryntakkie, gekap swartpeper 12 velle...

View Article

Motors wat nooit vuil word nie amper hier

As jy moeg is om alewig die buitekant van jou kar skoon te skrop, het Nissan goeie nuus: Hulle ontwerp nuwe tegnologie wat kan keer dat jou kar vuil word. Die Japannese motorreus werk aan ’n spesiale...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>