Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Instagram berispe Rihanna oor kaalfoto’s

$
0
0

Die omstrede sangeres Rihanna is alweer in die nuus, dié keer omdat sy bostukloos pryk op die voorblad van die Franse manstydskrif Lui en Instagram haar foto’s verwyder het.

Sy het foto’s van die gewaagde fotosessie op haar Instagram-blad gedeel, maar die foto’s is verwyder nadat hulle as onvanpas en aanstootlik aangegee is by Instagram se bestuurders.

Die omstrede voorblad. Foto: rihannadaily.com

Die omstrede voorblad. Foto: rihannadaily.com

Op die tydskrif se voorblad poseer sy bostukloos met net ’n klein pienk sjoebroekie aan en ’n hoed op haar kop.

In die foto’s wat sy op Instagram gedeel het, lê sy naak op ’n oranje handdoek en is haar kaal agterstewe duidelik sigbaar.

Nadat haar foto’s van Instagram verwyder is, het sy ’n spottende foto van haar in ’n kuis uitrusting gedeel en gesê “Rihanna se volgende tydskrifvoorblad as dit van Instagram afgehang het.”

- Mieke Vlok

Foto: Instagram

Bron: TMZ


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>