Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Olyf-hoendersosaties

KEBABS 6 hoenderfilette, in stukke gesny 12 pruimedante, ontpit 12 olywe, ontpit 2 suurlemoene, in wiggies gesny (opsioneel) MARINADE 15 ml (1 e) growwe sout sap en skil van 1 suurlemoen 30 ml (2 e)...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 6 Mei 2014

Alexanderbaai                          16 31 Beaufort-Wes                           05 27 Bethlehem                              04 19 Bloemfontein                           07 23 Calvinia...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 8 móét-sien foto’s van 5 Mei

  Oscar Pistorius stap die hofsaal binne op 5 Mei 2014. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa) Oscar Pistorius gesels met ‘n familielid by sy hofverskyning op 5 Mei 2014. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa) Oscar...

View Article

Flooze se baba dalk op posseëls

Ons hoef nie meer lank te wag om die Flooze (Sorina Erasmus) se baba te sien nie – hy kan dalk binnekort op ons posseëls pryk! “Ek’s so flippen, zippen excited oor die mini-tjommie; ek het met die...

View Article

Jannie Moolman uit hospitaal ontslaan

Jannie Moolman is uit die hospitaal ontslaan en sterk aan by sy huis in Johannesburg. Luidens ’n mediaverklaring is dokters tevrede met sy vordering nadat hy ’n maand gelede vermoedelik by ’n ramparty...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trek aan soos Jessica Biel

Naweekwegbreek   Spog met jou kurwes met hierdie spanbroek en hemp. Steek die hemp in as jy jou middel wil beklemtoon.     Kry jou hemp teen R470 en jou spanbroek teen R199 by Spree. Werkmiddagete Dis...

View Article

Nóg bure van Oscar getuig

Nie een van Oscar Pistorius se bure wat langs hom in die Silver Woods-landgoed woon, het op die oggend van Valentynsdag 2013 enige skote gehoor nie. Eontle Nhlengethwa, wat links van Oscar se huis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR – 11 móét-sien foto’s van 6 Mei

Oscar Pistorius saam met sy advokaat Barry Roux op 6 Mei. (Alon Skuy/Times Media Group/Sapa) Oscar Pistorius op die 27ste dag van sy hofverskyning op 6 Mei. (Alon Skuy/Times Media Group/Sapa) Oscar...

View Article


2014-verkiesing – van die vreemder partye…

#488257187 / gettyimages.com Terwyl die swaargewigte dit die afgelope ruk uitbaklei om Suid-Afrikaners se gesogte kruisies Woensdag in hul blokkies te laat val, is daar ’n paar kleiner, unieke...

View Article


Bont gebakte groente

Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 40 minute SOUS 80 ml (1/3 k) olyfolie 45 ml (3 e) balsemieke asyn 30 ml (2 e) heuning GROENTE 750 g botterskorsie, geskil en in blokkies gesny 1...

View Article

Oscar: Storm oor beweerde aanmerking

Beeld.com berig dat Oscar Pistorius na bewering Dinsdagoggend in die verbygaan vir Gina Myers se suster gevra: “Hoe slaap jy snags?” Gina was Reeva Steenkamp se beste vriendin. Kim Myers, Gina se...

View Article

Steakbredie

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15-20 minute Gaarmaaktyd: sowat 2 uur 1,5 kg Texas-steaks 80 ml (¹/³ k) olyfolie sout en gemaalde swartpeper 1 ui, grof gekap 2 knoffelhuisies, grof gekap 1...

View Article

Lensie-klappermelksop

Lewer 1,5 L Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 30 minute Babatamaties lyk mooi in hierdie sop. Koop sommer die gebliktes as jy dit nie vars in die hande kry nie. Jy kan die tamatietjies ook rooster voor...

View Article


Verwagte temperature vir 7 Mei 2014

Alexanderbaai……..12 25 Beaufort-Wes ……..18 30 Bethlehem…………04 20 Bloemfontein………06 23 Calvinia………….13 26 Cradock…………..11 25 De Aar……………11 23 Durban……………14 24 Emalahleni………..09 24 Ermelo……………05 19...

View Article

Vrou se naeltjie bars tydens vlug

’n Vrou se naeltjie het gebars. Patricia Jackson was op ’n vlug onderweg terug Engeland toe ná ’n vakansie in Portugal, toe sy ’n aantal blase aan haar maag opmerk voor haar naeltjie onverwags gebars...

View Article


Sorina wys haar baba!

Sorina Erasmus het haar en haar man, Braam Riekert, se eersteling, ook Braam, in ’n musiekvideo aan die wêreld bekendgestel. Sorina, wat op TV en in musiekkringe as Die Flooze bekend is, skryf op haar...

View Article

Pierre Spies is deel van die verskil

Drie jaar gelede het die Springbok en Blou Bul Pierre Spies en sy huismaat, Rayno van Vuuren, oor die behoeftes van gestremdes gesit en gesels. Hy het skielik besef die samelewing vergeet soms van...

View Article


Clooney se verloofde dog huweliksaanbod is poets

#143545757 / gettyimages.com George Clooney moes Amal Alamuddin twee keer die jawoord vra omdat sy eers gedink het hy skeer die gek. Die Monuments Men-akteur, ’n berugte poetsbakker, het die prokureur...

View Article

OVK: Stemmery vorder goed

Teen negeuur Woensdagoggend was 95 persent van stemlokale oop, sê die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK). “Teen tienuur vandag het die stemmery glad, vreedsaam en vinnig verloop,” het die...

View Article

Peer-sponspoeding

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40 min. 60 g botter, gekap 5 pere, geskil, kern verwyder en in wiggies gesny 80 ml (⅓ k) bruinsuiker 5 ml (1 t) brandewyn 125 ml (½ k) room 2 eiers 80 ml...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>