Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Fliekvlooi: Wat wys by rolprentteaters

Ná verlede week se The Lego Movie is daar vandeesweek nog ’n genotvolle animasiefliek wat jonk en oud sal geniet. Mr Peabody & Sherman (OG) is gegrond op ’n Amerikaanse TV-reeks uit die 60’s. Mr...

View Article


Oscar se huis soek dringend koper

Oscar Pistorius moet so gou as moontlik sy luukse huis in die Silver Woord-veiligheidslandgoed verkoop. “Dit is weens die onverwagte verlenging van die verhoor,” lui ’n verklaring van Brian Webber,...

View Article


Michael Schumacher kwyn glo weg

Michael Schumacher het al 25% van sy liggaamsgewig verloor terwyl hy in ’n geïnduseerde koma is en hy weeg nou net minder as 53 kg. Volgens die Britse koerant The Mirror het die voormalige F1-renjaer...

View Article

Ondersoek toon mense kan 1 triljoen reuke bespeur

Die mens se neus kan minstens 1 triljoen verskillende reuke onderskei, miljoene meer as wat voorheen geraam is, het Amerikaanse navorsers Donderdag gesê. Wetenskaplikes het dekades lank aanvaar mense...

View Article

Só gaan dit met Waterkloof-twee in tronk

Frikkie du Preez en Christoff Becker, twee van die sogenaamde Waterkloof-vier, moet nou brood bak in die Kgosi-Mampuru-gevangenis berig Rapport. Dié twee veroordeelde moordenaars word ook glo in ʼn...

View Article


Aartappel-frittata

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 5 groot aartappels, in dun skywe gesny 1 rooi-ui, gekap 5 knoffelhuisies, fyn gekap ½ elk rooi, geel en groen soetrissie, gekap 6 eiers 60 ml (¼...

View Article

Broccoli-macaroni-en-kaas

500 g broccoli, kleiner gebreek 500 g macaroni, gaar WITSOUS 45 ml (3 e) botter 60 ml (¼ k) meel 500 ml (2 k) melk 250 ml (1 k) gerasperde cheddar Sout en peper BOLAAG 125 ml (½ k) broodkrummels 15 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis ’n hondelewe

Francois van Coke, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Johnny de Ridder, Laudo Liebenberg en Wynand Myburgh het almal honde – kyk net hoe oulik! Ons kon nie help om te “oe” en “ah” oor hierdie dierbare...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bok binnekort te sien in Leading Lady

Bok van Blerk speel teenoor Katie McGrath in die fliek Leading Lady, wat in November te sien sal wees. Bok van Blerk is ’n sanger in murg en been, maar dit lyk of sy toneelspel van krag tot krag gaan....

View Article


Kekerertjie-viskoekies

KOEKIES 1 blik (410 g) keker-ertjies, gedreineer 2 knoffelhuisies, fyngedruk 2 eiers 60 ml (¼ k) vars koljander, gekap 2 blikke (170 g elk) tuna, gedreineer 15 ml (1 e) suurlemoensap sout en peper 250...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR: 7 móét-sien foto’s van 24 Maart

Hier is foto’s van die Oscar Pistorius-hofsaak op 24 Maart. Oscar Pistorius gesels met sy advokaat, Barry Roux. (Foto: Chris Collingridge/Sapa) Oscar Pistorius gesels op sy selfoon by sy hofverskyning...

View Article

OSCAR: Die skok-selfoonboodskappe

“Jy is die een persoon van wie ek verdien om beskerming te kry.” So het Reeva Steenkamp in ’n WhatsApp-boodskap vir Oscar Pistorius geskryf skaars ’n week voor hy haar doodgeskiet het. Kapt. Francois...

View Article

Tortilla met hoender-en-koolroerbraai

Span ’n pak of wat klaargesnyde koolmengsel saam met terijakisous en soet brandrissiesous in om vinnig dié lekker handkos te maak. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute VULSEL 4...

View Article


Weer: Temperature vir 25 Maart 2014

Alexanderbaai……..15 19 Beaufort-Wes………17 24 Bethlehem…………12 26 Bloemfontein………14 27 Calvinia………….12 18 Cradock…………..17 33 De Aar……………17 29 Durban……………21 31 Emalahleni………..16 29 Ermelo……………13 25...

View Article

‘Vlug MH370 het in Indiese Oseaan neergestort’

Die vermiste Malaysia Airlines-vliegtuig het in die Indiese Oseaan neergestort, het die Maleisiese eerste minister, Najib Razak, Maandag gesê. Die lugredery het na bewering die passasiers se...

View Article


Reeva aan Oscar: Ek mis jou

Reeva Steenkamp en Oscar Pistorius het teer teksboodskappe geruil in die dae voor hy haar na bewering vermoor het, het die hooggeregshof in Pretoria Dinsdag gehoor. “Die waarheid is, ek mis jou,” lees...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR: 7 móét-sien foto’s van 25 Maart

Hier is foto’s van die Oscar Pistorius-hofsaak op 24 Maart. Oscar Pistorius by die 15de dag van sy verhoor op 25 Maart. (Foto: Esa Alexander/Times Media Group/Sapa) Oscar Pistorius by die 15de dag van...

View Article


Weer: Temperature vir 26 Maart 2014

Alexanderbaai……..13 22 Beaufort-Wes………12 21 Bethlehem………….9 23 Bloemfontein………11 22 Calvinia…………..7 18 Cradock…………..10 26 De Aar……………10 21 Durban……………19 28 Emalahleni………..13 27 Ermelo……………11 25...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Britse koningsnuus: die Toer, die nuwe babawagter, en . . . trouklokkies?

Watter Britse koninklike kry volgende die strop om die nek? Wat gaan Catherine in Australië dra en gaan ons nuwe foto’s van prins George sien? En wie is Georgie se nuwe oppasser regtig? Ons koninklike...

View Article

Filo-spinasierol

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 10-15 minute botter of olyfoliekossproei 6 velle filodeeg 1 pak (100 g) gemaalde amandels 60-80 ml (¼-¹⁄³ k) uiemarmelade 200 g babaspinasieblare 2-3...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>