Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Só gaan dit met Waterkloof-twee in tronk

$
0
0

Frikkie du Preez en Christoff Becker, twee van die sogenaamde Waterkloof-vier, moet nou brood bak in die Kgosi-Mampuru-gevangenis berig Rapport.

Dié twee veroordeelde moordenaars word ook glo in ʼn gemeenskaplike sel aangehou.

Volgens Rapport het ʼn woordvoerder van Korrektiewe Dienste het gesê dis nog te vroeg om te sien hoe hul rehabilitasie vorder.

Rapport het ook berig dat Becker glo nou moet toustaan om die betaalfoon te gebruik – soos wat die normale tronkgebruik is.

Becker en Du Preez se parool is herroep nadat ʼn video aan die lig gekom het waar hulle partytjie in die tronk hou. In die video het hulle alkohol gedrink en ʼn selfoon gebruik.

Vier tronkwagte moet nog voor ʼn dissiplinêre verhoor verskyn oor hul aandeel in die voorval.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>