Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Dis ’n hondelewe

$
0
0

Francois van Coke, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Johnny de Ridder, Laudo Liebenberg en Wynand Myburgh het almal honde – kyk net hoe oulik!

Ons kon nie help om te “oe” en “ah” oor hierdie dierbare liefdes in die musikante se huishouding nie.

Die kleine Finn is Laudo Liebenberg van aKing se dekfoto op Facebook.

Kyk net Finn se oulike gesiggie!

“Ringo is bietjie unhappy dat ek op toer gaan vandag,” skryf Francois van Coke van Fokofpolisiekar verlede week op Facebook by hierdie foto.

Wynand Myburg van Fokofpolisiekar se ander hond se naam is Minie Myburg en is ’n Boston-terriër.

Hier kuier Francois se hond Ringo by Topolino en Minie.

Hunter Kennedy van Die Heuwels Fantasties en sy vrou, Nelia, het pas ’n baba-worshond gekry.

Kyk net hierdie liewe foto van Nelia en die kleine Lulu.

Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties en sy vrou, Jani, het hierdie oulike Spoodle genaamd Otter. Hy was ook verlede jaar die ster van die Huisgenoot Doen Dit Self-tydskrif se omslag. En met daardie stewige baard lyk hond nes sy baas. . .

En hier is Charine en Johnny de Ridder van Fokofpolisiekar se hondekinders. Dié twee is al twee jaar oud, hoor ons.

Dalena Theron


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>