Hier is foto’s van die Oscar Pistorius-hofsaak op 24 Maart.

Oscar Pistorius by die 15de dag van sy verhoor op 25 Maart. (Foto: Esa Alexander/Times Media Group/Sapa)

Oscar Pistorius by die 15de dag van sy verhoor op 25 Maart. (Foto: Esa Alexander/Times Media Group/Sapa)

’n Emosionele Oscar Pistorius op 25 Maart by die Noord-Gauteng hooggeregshof waar hy aangekla word van moord op Reeva Steenkamp. (Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Sapa)

Reeva Steenkamp se ma, June (regs), saam met ’n vriendin, June Strydom, in die hof op 25 Maart. (Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Sapa)

Aimee Pistorius (links) saam met ’n familielid by haar broer Oscar se verhoor op 25 Maart. (Foto: Esa Alexander/Times Media Group/Sapa)