Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Oscar-verhoor: Wat die koeëls onthul

Detail oor die vier skote wat Oscar Pistorius se meisie, Reeva Steenkamp, se dood beteken het, is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria gehoor. Die ondersoekbeampte kapt. Christian Mangena het...

View Article


Kapenaars leef langer as inwoners van Tshwane

Kapenaars het ’n langer lewensduur as inwoners van Tshwane, het Statistiek Suid-Afrika (Stats SA) Dinsdag gesê. Mans van Kaapstad lewe gemiddeld tot 54, terwyl hul eweknieë van Tshwane tot 52 lewe....

View Article


Braai-varkribbe

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 2 kg varkribbe SOUS 60 ml (¼ k) worcestersous 45 ml (3 e) tamatiesous 2 ml (½ t) mosterdpoeier 30 ml (2 e) braaispeserymengsel 15 ml (1 e)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lianie May se Naweek Lyfie

Wie kan nou Bonnie en Clyde, die trefferlied- en -album van Jay en Lianie May, vergeet? En hier is nog goeie nuus vir aanhangers van dié sangers se duette – nog ’n treffer is op pad. Naweek Lyfie is...

View Article

Baba met twee koppe in Nelspruit gebore

’n Baba met twee koppe is verlede week in Nelspruit by die Rob Ferreira-hospitaal gebore, berig Mpumalanga News. Hospitaalpersoneel was na bewering geskok en onkant gevang deur die tweeling....

View Article


Weer: Temperature vir 20 Maart 2014

Alexanderbaai……..13 23 Beaufort-Wes………10 26 Bethlehem…………08 24 Bloemfontein………10 26 Calvinia………….07 27 Cradock…………..09 24 De Aar……………09 28 Durban……………19 23 Emalahleni………..15 29 Ermelo……………13 23...

View Article

Nuwe inligting: Al-Kaïda soek steeds geld vir Korkie

Pierre Korkie se vrou, Yolande Al-Kaïda het Maandagaand met die Gift of The Givers-ondersteuningsgroep kontak gemaak en gesê hulle soek steeds ’n losprys vir die ontvoerde Suid-Afrikaner Pierre...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR: 9 móét-sien foto’s van 19 Maart

Oscar Pistorius saam met sy suster, Aimee, op 19 Maart in die hof. (Foto: Leon Sadiki/Citypess/Sapa) Oscar Pistorius in die Noord Gautengse hooggeregshof op 19 Maart. (Foto: Leon Sadiki/Citypess/Sapa)...

View Article


Tuna-aartappelgebak

Vir ’n vleiserige variasie kan jy die tuna met gekapte spekvleis vervang. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 40-50 minute 3 blikkies (170 g elk) tuna 6 groot aartappels 60 g botter 1...

View Article


Varkworsie-en-aartappelskottel

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 100 g botter 15 ml (3 e) olie 1 ui, in blokkies gesny 3 knoffelhuisies, fyn gekap 5 ml (1 t) anyssaad 8 varkworsies, gehalveer 80 ml (1/3...

View Article

Kerriehoenderpizza

500 g winkelbrooddeeg SOUS 250 ml (1 k) mayonnaise 20 ml (4 t) kerriepoeier PIZZA 4-6 hoenderborsies, gaar en gepluis 250 ml (1 k) gerasperde mozzarellakaas Voorverhit die oond tot 200 °C. Verdeel die...

View Article

Baksakkie-vleis

Ons kook nie graag met soppoeier nie, maar hier gee dit ’n onverbeterlike smaak aan die vleis wat geurig in ’n baksakkie gaargemaak word. Die grootste lekkerte is geen vuil oondpanne wat gewas moet...

View Article

Filotert met geroosterde groente en pesto

Wanneer ’n mens mengelslaai voorsit, bly die slaaiblare altyd oor. Maak pesto daarvan en gebruik dit in hierdie allerlekkerste groentetert. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 15-20...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf kreatiewe maniere om lae lig te skep wat by jou ruimte pas

Met die kies van beligting moet jy die doel daarvan in ag neem – die vermoë om die luim aan te vul wat jy in die ruimte wil skep en spesifieke kenmerke of stellingmeubels te beklemtoom. Dis ook...

View Article

Melksnysels

Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 30 minute DEEG 250 ml (1 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier 1 ml (¼ t) sout 1 eier, ongeklits 125-150 ml koue water ekstra koekmeel MELKMENGSEL 2 L...

View Article


Harry se meisie loop “prinsesklas”

Prins Harry en Cressida Bonas het vroeër vandeesmaand ’n liefdadigheidsgeleentheid by Wembley-arena bygewoon Cressida Bonas moet na bewering “prinsesklasse” bywoon om haar voor te berei op ’n lewe as...

View Article

Paprikahoender met koolslaai

Dis ’n heerlike, geurige resep. As jy ’n voedselverwerker het, kap die kool en appels sommer daarin fyn. Dan maak ’n mens die slaai binne minute. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 12 minute Gaarmaaktyd: 7...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar-saak – die grusame foto’s wat in die hof gewys is

Die beploede toilet. (Foto: Leon Sadiki/City Press/Sapa) Die badkamer waar Reeva Steenkamp dood geskiet is – let op die tydskrifrakkie waarop sy geval het. (Foto: Leon Sadiki/City Press/Sapa) Die...

View Article

Sjokolade-torte

Dié ryk vierlaagkoek met sy ganache-versiersel lyk altyd treffend. Lewer 1 koek (12 snye) Bereiding: 30-40 minute Gaarmaaktyd: 40 minute KOEK 155 g donkersjokolade, in stukkies gebreek 250 ml (1 k)...

View Article

Weer: Temperature vir 21 Maart 2014

Alexanderbaai……..12 32 Beaufort-Wes………11 34 Bethlehem…………09 22 Bloemfontein………10 26 Calvinia………….12 33 Cradock…………..08 31 De Aar……………10 29 Durban……………19 29 Emalahleni………..16 26 Ermelo……………13 21...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>