Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Oscar se huis soek dringend koper

$
0
0


Oscar Pistorius moet so gou as moontlik sy luukse huis in die Silver Woord-veiligheidslandgoed verkoop.

“Dit is weens die onverwagte verlenging van die verhoor,” lui ’n verklaring van Brian Webber, Oscar se prokureur.

Die verhoor, wat aanvanklik drie weke sou duur, is ná twee en ’n halwe weke tot Maandag uitgestel. Dit sal minstens nog weke lank duur, want die staat het nog nie sy saak gesluit nie.

Volgens sy prokureur betaal Oscar reg van die begin af vir sy eie verdediging.

“Weens die vertraging in die afhandeling van die verhoor, is besluit om dringend sy enkele grootste bate van die hand te sit.”

Oscar was glo nie weer by sy huis sedert hy Reeva Steenkamp op 14 Februarie 2013 daar doodgeskiet het nie. Sy prokureur het ook gesê Oscar wil ook nie weer daar woon nie.

Beeld berig dat die eiendomsagentskap Ansie Louw Estates is en dat die huis volgens ’n “geslote bod-proses” verkoop gaan word.

Oscar wil glo nie die vierslaapkamerhuis vir minder as R5 miljoen verkoop nie.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>