Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Alles wat jy oor die Griekwastad-moordsaak moet weet

Die Steenkamps is in 2012 dood op hul plaas aangetref. Hulle is geskiet. Die saak het veral groot opspraak gewek toe dit in November uitgestel is nadat die beskuldigde (nou 17) sy regspan afgedank het....

View Article


Nuwe tafel laat jou jou eie pizza saamstel

Speel jy graag met jou kos? Dan is dit net die ding vir jou. Pizza Hut het ’n raakskermtafel bekend gestel waarmee jy die grootte, basis en bolaag van jou pizza sommer van jou tafel af kan kies. Die...

View Article


Weer: Temperature vir 14 Maart 2014

Alexanderbaai……..12 23 Beaufort-Wes………12 33 Bethlehem…………13 23 Bloemfontein………11 24 Calvinia………….09 31 Cradock…………..08 28 De Aar……………11 30 Durban……………18 27 East London……….14 24 Emalahleni………..14 22...

View Article

Mans hou onderklere sewe jaar, dra gereeld ’n paar drie dae aaneen

’n Nuwe Britse meningspeiling het die soeklig opnuut op mans se onderklere geplaas en skokonthullings oopgevlek oor hoe onhigiënies dit werklik is. Volgens littlewoods.com koop mans gemiddeld elke sewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OSCAR: 10 móét-sien foto’s van 13 Maart

Hier is foto’s van die Oscar Pistorius-hofsaak op 13 Maart. Oscar Pistorius op die negende dag van sy verhoor op 13 Maart. (Foto: Sapa) Oscar Pistorius se oom Arnold, by wie hy sedert die noodlottige...

View Article


Broccoli-hoenderpastei

Die sampioenroomsop in die tradisionele resep word vervang deur jogurt – dis gesonder. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min Gaarmaak: 20 min SOUS 125 ml (½ k) mayonnaise 250 ml (1 k) Griekse of...

View Article

Kondensmelkglase

Lewer 4 glase of ’n tert van 25 cm Bereiding: 30 minute Verkoeltyd: 2-3 uur 1 blikkie (385 g) kondensmelk 385 ml melk 385 ml water 40 ml (8 t) vlapoeier 1 pak (200 g) Mariebeskuitjies, fyn gedruk As jy...

View Article

Ham-en-sampioentert

Hierdie resep het Lynne Vorster van Port Elizabeth met ons gedeel. Lewer 1 tert van 30 cm Bereiding: 25 minute Baktyd: 30 minute 125 g botter 45 ml (3 e) koekmeel 500 ml (2 k) melk 3 eiers, geklits 500...

View Article


Groente-pannekoeke

300 g broccoli, geblansjeer 1 blik (410 g) kekerertjies, gedreineer 4 songedroogde tamaties, gekap 250 ml (1 k) witsous 250 ml (1 k) mozzarellakaas, gerasper sout en peper na smaak 8 gaar pannekoeke...

View Article


Bolognese-macaroni

olyfolie 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 500 g maer beesmaalvleis 1 blik (400 g) heel kersietamaties 10 ml (2 t) suiker sout en peper 250 g macaroni, gekook 250 ml (1 k) witsous 125 ml (½ k) cheddarkaas,...

View Article

Romerige hoender-koolslaai

Hilda Williams van Kuilsrivier het hierdie resep met ons gedeel. Genoeg vir 2 mense Bereiding: 10 minute Afkoeltyd: minstens 1 uur SLAAI 3 gaar hoenderborsfilette, in repies gesny ½ koolkop, fyn gekerf...

View Article

Kersietamatie-en-chorizopasta

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 3-5 minute Gaarmaaktyd: 12 minute 30 ml (2 e) olyfolie 1 middelslagui, in skyfies gesny 12 klein rooi brandrissies, saadjies verwyder en gekap 1 groot rooi soetrissie,...

View Article

‘Klein tekens’ gee Schumacher se familie hoop

Die Formule Een-kampioen Michael Schumacher gee steeds sy familie “tekens” wat maak dat hulle bly hoop hy gaan herstel, het sy bestuurder, Sabine Kehm, Woensdag gesê. “Ons bly steeds hoopvol dat...

View Article


Heuningtertjies

Tina Krause van Witbank het hierdie resep met ons gedeel. Lewer 1 tert van 20 cm of 6-8 klein tertjies Bereiding: 45 minute Baktyd: 20 minute TERT 2 groot eiers 125 ml (½ k) suiker 60 g botter 250 ml...

View Article

Weer: Temperature vir 15 Maart 2014

Alexanderbaai……..13 22 Beaufort-Wes………13 32 Bethlehem…………12 24 Bloemfontein………14 25 Calvinia………….09 29 Cradock…………..11 28 De Aar……………14 31 Durban……………19 31 Emalahleni………..14 26 Ermelo……………11 22...

View Article


‘Hoe Oscar my seuntjie gehelp het’ – vriendin

’n Vrou wie se seun aan dieselfde toestand as Oscar Pistorius ly, het al die pad van Ysland af Pretoria toe gereis om die Paralimpiese atleet tydens sy verhoor by te staan. Sy is baie ontsteld oor die...

View Article

Nuwe tekens dat vermiste vliegtuige dalk gekaap is

Die vermiste Vlug MN370 het “ure lank” gevlieg nadat die laaste kommunikasie omstreeks 08:11 van 8 Maart ontvang is. Die soektog na Vlug MN370 duur voort Die premier van Maleisië, Najib Razak, sê...

View Article


F1 wêreldkampioene deur die jare

Die F1-seisoen skop Sondag in Melbourne, Australië, af. Hier is al die F1 wêreldkampioene deur die jare: 1950 Guiseppe Farina (ITALIË) Alfa Romeo 1951 Juan Manuel Fangio (ARGENTINIË) Alfa Romeo 1952...

View Article

Weer: Temperature vir 16 Maart 2014

Alexanderbaai……..13 22 Beaufort-Wes………10 32 Bethlehem…………11 24 Bloemfontein………15 26 Calvinia………….05 31 Cradock…………..13 32 De Aar……………16 31 Durban……………21 29 Emalahleni………..15 27 Ermelo……………13 25...

View Article

Weer: Temperature vir 17 Maart 2014

Alexanderbaai……..14 22 Beaufort-Wes………17 31 Bethlehem…………14 24 Bloemfontein………15 26 Calvinia………….09 29 Cradock…………..14 28 De Aar……………14 30 Durban……………21 26 Emalahleni………..16 30 Ermelo……………13 26...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>