OSCAR: 10 móét-sien foto’s van 11 Maart
Hier is foto’s van die Oscar Pistorius-hofsaak op 11 Maart 2014. Oscar Pistorius in die Noord-Gautengse hooggeregshof op 11 Maart. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa) Oscar Pistorius, wat tereg staan vir die...
View ArticleWeer: Temperature vir 12 Maart 2014
Alexanderbaai……..16 22 Beaufort-Wes………12 22 Bethlehem…………12 23 Bloemfontein………12 26 Calvinia………….12 24 Cradock…………..09 19 De Aar……………09 24 Durban……………18 24 Emalahleni………..18 28 Ermelo……………14 24...
View ArticleUltimate Braai Master – Meat Me at the Finals
Stacey en Christopher Woensdregt is die wenners van ’n gelukstrekking van Huisgenoot, YOU en DRUM. In dié trekking word een span per streek gekies om ’n oudisie af te lê vir die derde seisoen van die...
View ArticleOscar-getuie loop deur
Darren Fresco het Dinsdag tydens Oscar Pistorius se moordverhoor deurgeloop onder adv. Barry Roux se kenmerkende ondervragingstyl. In sy tyd in die getuiebank is hy kruisondervra oor ’n voorval by die...
View ArticleHuisgenotjies
TYD VIR ONTWAAK Die liefde is ’n lang, soet droom en die huwelik is ’n wekker. – LEON KRUGER, WARMBAD VERBODE LEESSTOF Die vrou sien hoe haar man al sy ou skoolrapporte verbrand. “Hoekom doen jy dit?”...
View ArticleMeringue-ryspoeding
Die meringue-bolaag laat hierdie goedkoop rysnagereg sierlik en spesiaal lyk. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 50-60 minute 180 ml (¾ k) witrys knippie sout 600 ml melk 2 appels,...
View ArticleFluitjie jare lank in man se liggaam
As jy gedink het jou maat se gesnork is irriterend, dink net hoe dit voel om langs iemand te slaap wat ’n skril fluitgeluid maak wanneer hy slaap. Liu Yougang (23) van China het op nege per ongeluk ’n...
View ArticleOscar-saak: Vrae oor krieketkolf
Die groot vraag wat vandag tydens Oscar Pistorius se moordverhoor gevra is, is die lengte van die persoon wat die toiletdeur, waaragter Reeva Steenkamp was, met die krieketkolf geslaan het. Lt.kol....
View ArticleHoender-tacos
GENOEG VIR 4-8 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 5 min. 60 ml (¼ k) suurroom 1 pakkie (30 g) taco-geurmengsel 4 hoenderborsies, gaar en geskeur 8 taco-skulpe 1 kop blaarslaai, geskeur 1 tamatie, gekap...
View ArticleKokkedoor 2014
“Hier kom ‘n neukery” … Vanjaar se Kokkedoor gaan weer kook! (op vele maniere)
View ArticleChinese rolletjies
VULSEL 2 blikke (185 g elk) tuna 1 blik (400 g) pitmielies, gedreineer 250 ml (1 k) gerasperde mozzarellakaas 80 ml (1∕3 k) mayonnaise sout en peper FILO 1 rol filodeeg 45 ml (3 e) botter, gesmelt...
View ArticleSteak met aartappel
KRUIEBOTTER 60 ml (¼ k) gemengde vars kruie, gekap 45 ml (3 e) botter STEAK 4 aartappels, gaar en in wiggies gesny 2 x 350 g-steak olie vir invryf sout en peper 30 ml (2 e) olie Voorverhit die oond tot...
View ArticleVeertien honde deur vloed vasgekeer
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) op Lephalale DBV het gister 14 honde gered wat deur die vloedwater vasgekeer was. Mense op die reddingspan moes amper ’n kilometer swem om by die honde uit te kom....
View ArticleVreemde feite oor vermiste vliegtuig
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines-vliegtuig duur voort, maar die raaisel verdiep nadat familielede van die passasiers en bemanningslede beweer hulle hoor ’n luitoon wanneer hulle na die...
View ArticleKan ’n man soos ’n vrou klink wanneer hy skree?
Was dit die gille van ’n vreesbevange Reeva Steenkamp of ’n angsbevange Oscar Pistorius wat op Valentynsdag verlede jaar deur die Silver Woods-landgoed weergalm het? Getuies het beweer dat hulle ’n...
View ArticleOscar ‘het deur probeer afskop’
Oscar Pistorius het die toiletdeur probeer afskop. So het adv. Barry Roux SC vanmiddag in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gesê tydens die kruisondervraging van kol. Johannes Gerhardus...
View ArticleNicole Simpson se suster praat oor OJ-hofsaak
Die trauma en voortdurende media-aandag het Tanya Brown se lewe oorheers nadat haar suster Nicole Brown Simpson in 1994 wreed vermoor is. Op 24 was dit vir Tanya ’n reuse skok. In die jare daarna het...
View ArticleWat om die naweek te kyk
Daar is ’n mengelmoes van vermaak op die kassie hierdie naweek – van die fliekweergawe van Sarafina en ’n fantastiese animasiefliek wat in 1977 gemaak is, tot ’n onwaarskynlike liefdesverhaal deur...
View ArticleTV-gids Donderdag 13 Maart 2014
Dit is vanaand op die kassie: 18:00 Villa Rosa (kykNET): Marius is buite aksie weens sy rugbesering en hy aanvaar sy hulpeloosheid moeilik. Carina dra swaar aan haar verantwoordelikheid om Bakgat...
View Article