Jennifer Love Hewitt verwag
Jennifer Love Hewitt (34) het bevestig sy verwag haar eerste kind by haar kêrel van die afgelope 15 maande, haar The Client List-medester Brian Hallisay (34). Die paartjie het aan UsMagazine.com gesê:...
View ArticleKate Winslet is swanger
Kate Winslet verwag haar derde kind. Dis haar eerste kind by haar man, Ned Rocknroll. Die 37-jarige aktrise – wat ’n 12-jarige dogter, Mia, uit haar huwelik met die regisseur Jim Threapleton en ’n...
View ArticleKim Kardashian ondergaan beenmurgtoets
Kim Kardashian het ingespring om haar niggie te help noudat dié dringend ’n beenmurgoorplanting moet kry. Die werklikheidstelevisiester, wat volgende maand die lewe skenk aan haar eersteling, en haar...
View ArticleJustin Bieber jol tot vyfuur die oggend in Miami
Justin Bieber (19) het Dinsdag 4 Junie tot vyfuur die oggend in die nagklub Mansion in Miami, Florida, partytjie gehou. ’n Bron het aan People.com gesê: “Justin het om 03:45 met drie nutsvoertuie vol...
View ArticleWenner van die Honda Brio
Honda het so die wenner van die Brio-kompetisie, wat op Huisgenoot, YOU en Drum se webtuistes was, aangewys. Die gelukkige wenner is Chantelle Liebenberg! En die goeie nuus is dat Honda ook vier...
View ArticlePrins William doen die Harlem Shake
Prinse William (30) en Harry (28) van Brittanje het Saterdagaand 1 Junie op ’n ramparty skemerkelkies gedrink, met opblaasspeelgoed gespeel en op die maat van Harlem Shake gedans. Die koninklike...
View ArticleJennifer Lopez dalk terug na American Idol?
Dit lyk of Jennifer Lopez (43) gaan terugkeer na American Idol noudat haar bestuurder, Benny Medina, die moontlikheid daarvan met die program se base bespreek. Mariah Carey (43) en Nicki Minaj (30)...
View ArticleDavid Beckham keer dalk terug na sokker
David Beckham is genader om weer sokker te speel – en dit kan hom ’n fortuin in die sak bring. Die 38-jarige sokkerster, wat verlede maand uitgetree het, is genader om in Indië by ’n nuwe...
View ArticleVyf stappe: Meditasie vir beginners
Verskeie tegnieke en oorweldigend baie inligting bestaan oor hoe om te mediteer, sê dr. Simon Whitesman van die Christiaan Barnard-gedenkhospitaal. “Dit is nie noodwendig sleg nie, want almal se...
View ArticleNóg ‘n rekord vir Justin Bieber
Justin Bieber is die eerste mens wat kan spog met 40 miljoen volgers op Twitter. Die sanger het in 2009 by die sosiale netwerk aangesluit en nou sterre soos Lady Gaga en Taylor Swift geklop om die...
View ArticleLaToya Jackson: Gun Paris privaatheid
LaToya Jackson (57) is “dankbaar” vir die steun wat haar familie ontvang nadat haar broerskind Paris Jackson haar eie lewe probeer neem het, maar vra privaatheid terwyl hulle dit hanteer. Michael...
View ArticleBlomkoolslaai
Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Genoeg vir 6 mense 1 kop blomkool ’n hand vol pietersielie, gekap 2 sprietuie, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 60 ml (¼ k) olyfolie ’n hand vol kersietamaties,...
View Article8 Wenke vir krulhare
Hou dié winter jou krulle in toom met ons kenners se raad. 1. NATUURLIK Vir natuurlike krulle of golwe wat jy net so kan laat droog word, gebruik sjampoe en ’n opknapper saam met ’n vogryke produk....
View ArticleIs brandewyn jou gunsteling-drankie?
Lief vir hardehout? Die Fine Brandy Fusion 2013 word tussen 26 en 28 Junie vanjaar by die Sandton-konferensiesentrum gehou en Suid-Afrika se premiumbrandewyn word daar ten toon gestel. Kom kuier saam –...
View ArticleBlog: Sien skurwe hakskene reg
Ek kan dit nie verdra om growwe hakskene te hê nie. Die kleinste aanduiding van growwigheid pla my geweldig; daarom het ek altyd ’n voorraad skropmiddels en rome. In die somer is dit ’n weeklikse...
View ArticleJou kinders en depressie
Vermoed jy jou kind is depressief? Hier vertel David Benn, ’n psigiater van Johannesburg, hoe jy kan agterkom of dit wel die geval is. VOORSKOOL Tekens • ’n Skielike verandering in gedrag, soos ’n...
View ArticleAgt koel feite oor Benni McCarthy
Ná amper twee dekades het Benni McCarthy beroepsokker nou vaarwel geroep. “Dit was ’n 17 jaar lange loopbaan wat my verwagtinge oortref het,” sê hy. “Ek het die voorreg gehad om onder talle uitstekende...
View ArticleInfografika: So werk ‘n 3D-drukker
Dis deesdae die woord op almal se lippe: 3D-drukkers. Maar hoe dit regtig werk, is vir vele nog onduidelik. Ons wys jou hoe dit werk via hierdie infografika
View ArticleKokkedoor-resep: Ida se kaassoufflé
DIE UITDAGING – EPISODE 8: Wildsgeregte en ’n haashappie moet aan die jagters voorgesit word. Maak hierdie heerlike kaassoufflé en sit dit soos Ida Klopper en Theresa de Vries saam met wildsvleis...
View ArticleBlog: Onderwysers – en hoofde – is ook maar net mens
Een dag van dankbaarheid Vandag is die dag dat jy verjaar, jy’s ons onnie, jy verjaar! Say Hey! Hey! Hey! Hey! Lekker verjaar! Lekker verjaar! Say Hey! Hey! Hey! Hey! Lekker verjaar! Die hoof het pas...
View Article