Honda het so die wenner van die Brio-kompetisie, wat op Huisgenoot, YOU en Drum se webtuistes was, aangewys.
Die gelukkige wenner is Chantelle Liebenberg! En die goeie nuus is dat Honda ook vier naaswenners aangewys het, wat elk ‘n R1 000 ontvang. Hulle is: Morake Tolo, Lillian Harris, Unathi Mabitsela, Julize Van Ronge en Carla Kargaard.
Baie geluk aan almal! Dankie ook aan almal wat deelgeneem het.
Besoek ook gerus Honda se webtuiste vir meer inligting oor die Brio en ander modelle: www.honda.co.za