Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Vingerlek-lekker hoender

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 minute Baktyd: 30 minute 500 ml (2 k) meel 45 ml (3 e) paprika 10 ml (2 t) bakpoeier 15 ml (1 e) braaispesery sout en peper 8 hoenderstukke 2 eiers 125 ml (½ k) melk...

View Article


Gerhard sing vir Zelri

Gerhard Steyn sing vir ons 'n liedjie wat hy vir sy verloofde, Zeldi Enslin, geskryf het.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerhard Steyn se groot dag

Dis nog net een slapie en die senuwees knaag glad nie, sê die Baby Tjoklits-sanger Gerhard Steyn. Hy trou môre met sy verloofde, Zelri Enslin, en sê hy was nog nooit so seker van enige keuse nie. Die...

View Article

Zach Galifianakis ly aan hoogtevrees

Zach Galifianakis het ’n perskonferensie vir The Hangover Part III misgeloop omdat hy aan hoogtevrees ly. Dis op ’n plek gehou wat slegs met ’n kabelkar bereik kon word. Die 43-jarige akteur moes die...

View Article

Mariah Carey groet American Idol

  Mariah Carey is klaar met American Idol en het aangekondig dat sy ’n wêreldtoer gaan onderneem. Die 43-jarige sangeres het bevestig dat sy ná een seisoen as beoordelaar die reeks verlaat om ’n...

View Article


“Ek’s dankbaar ek lewe”

Deur Faiza Mallick Die Kaapse student en model Aurora Marcopoulos (19) van Houtbaai het onlangs wonderbaarlik aan die dood ontkom in ’n ongeluk wat baie mense, haar inkluis, stomgeslaan het. Sy het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons blinde maatjie is die oulikste hondjie op die internet!

Die jong golden retriever Ray Charles wen wêreldwyd harte deur bloot met ’n sonbril op te poseer of winkel toe te draf. Selfs RiRi het op Ray Charles verlief geraak en op Instagram gewys sy hou van sy...

View Article

Dié week se nuwe flieks

Die week se groot fliek is The Hangover Part III (16TN). Die groep vriende, bekend as die Wolfpack – Phil (Bradley Cooper), Stu (Ed Helms), Doug (Justin Bartha) en Alan (Zach Galifianakis) – ontmoet...

View Article


Episode 9: Kokkedoor – die bul word behoorlik by die horings gepak

Dit lol as klein dingetjies op groot borde gepak moet word – “fine dining’ op sy beste. Dit krap, dit skep en dit floreer in die Kokkedoorkombuis!

View Article


Selena Gomez vat ’n blaaskans van musiek

  Selena Gomez (20) gaan die musiekwêreld ná haar Stars Dance-wêreldtoer groet om op haar rolprentloopbaan te konsentreer, wat danksy haar rol in die fliek Spring Breakers begin vlamvat. Op ’n vraag...

View Article

David Beckham: Victoria is nog net so mooi

  David Beckham (38) sê sy vrou, Victoria Beckham (39), is “nog net so mooi” soos toe hulle mekaar 16 jaar gelede by ’n Manchester United-wedstryd ontmoet het. Die afgetrede sokkerster was destyds bang...

View Article

Daniel Radcliffe wil ’n jong pa wees

  Daniel Radcliffe van Harry Potter-faam wil voor 30 kinders hê. Die 23-jarige akteur – wat romanties verbind is met sy Kill Your Darlings-medester Erin Darke nadat hy en Rosie Coker in Oktober...

View Article

Miere lui deurklokkie

  ’n Bejaarde vrou van Offenburg in Duitsland was so keelvol toe iemand gedurig haar deurklokkie lui terwyl sy probeer slaap dat sy die polisie gebel het. Hulle het ná ’n volledige ondersoek ontdek...

View Article


Katy Perry en John Mayer se verhouding nie ernstig

Die 28-jarige Firework-sangeres en die 35-jarige sanger/liedjieskrywer het onlangs opgemaak nadat hul paadjies in Maart vir die tweede keer geskei het. Hulle het glo besluit hulle is nog nie gereed om...

View Article

Back to School-projek verlig armoede in die Noord-Kaap

As ’n verpleegster en TB/MIV-programkoördineerder het Shiela Katz gesien hoe kinders kaalvoet skool toe gaan. Sy vertel: “Veral op die platteland en in die plaasgebiede gaan baie kinders steeds sonder...

View Article


WENK: Drie stappe met blosser

Blosser is een van die belangrikste aspekte van grimering. Hier’s ‘n stap-vir-stap gids vir daardie perfekte vars voorkoms.

View Article

Kouer weer = meer gebarste geisers

  Die koue weer is nie al waarvoor jy die winter voorsiening moet maak nie. Met temperature wat daal, is geisers meer geneig om die gees te gee. Praat van ’n tameletjie! Wie het dan nou lus vir water...

View Article


Wenke: Koop om te Spaar

  • Kies geennaamhandelsmerke, want hulle is dikwels goedkoper. • Halfgaar rys is gewoonlik goedkoper. Koop groter pakke (wat goedkoper is), verdeel dit in porsies en vries dit • Koop veselryke pap. As...

View Article

Maak jou drome waar en kry ‘n tweede kans vir jou opvoeding

Het die skoolstelsel jou in die steek gelaat? Sien jy nie meer kans vir skool nie? As jy ja hierop antwoord, is daar ’n nuwe werklikheidsreeks wat dalk vir jou die tweede kans kan gee wat jy verdien....

View Article

Vinnige tunagebak

Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 30 minute Genoeg vir 6 mense 500 ml (2 k) skroefpasta 170 g x 2 blikke tuna 250 g sampioene, in skywe gesny 2 sprietuie, gekap 250 g kaas-en-uie-tjips, fyngedruk 250...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>