Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VASVRA: Hoe goed ken jy die reeks Friends?

Vandag in 2004 is die slotaflewering van die gewilde TV-reeks Friends uitgesaai. Die reeks is een van die gewildstes tot dusver, maar hoe goed ken jy dit? Voltooi ons vasvra en vind uit!    

View Article


Aanneming bring hoop: Twee gesinne deel hul stories

ASHA is ’n ongelooflike geskenk!” So sê Robyn Wolfson-Vorster van die driejarige meisie wat in 2012 op vyf maande in haar en haar man, Neil Vorster, se lewe gekom het. “Sy is ’n groot plesier en het ’n...

View Article


Man met hamer sit vas in basketbalring

Niemand weet hoe of hoekom hy daar beland het nie. ’n Man sonder ’n hemp, maar gewapen met ’n hamer, is deur polisielede en noodwerkers in Seattle in die VSA gered. Hy het op een of ander manier dit...

View Article

28 Mei 2015 inkopielys

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Disney soek SA aanbieders

Kaapstad – Disney het besluit om hul eerste plaaslike Suid-Afrikaanse TV-produksie op die Disney-kanaal (DStv 303) te begin en soek drie tieners wat I (love) Violetta as deel van hul reeks Violetta kan...

View Article


Vlieënier van die dood het op vroeëre vlug “geoefen” om vliegtuig te laat...

Die medevlieënier van Germanwings se vlug 4525 het op ’n vroeëre vlug daardie oggend in Maart na Barcelona ’n beheerde daling probeer uitvoer voor die vliegtuig op pad terug na Duitsland teen ’n berg...

View Article

‘Ek gee nie om nie, ek weet sy is besig om dood te gaan’ – Vrou laat...

’n Vrou is in hegtenis geneem nadat sy haar driejarige dogter laat honger ly het omdat haar man nie van haar wou skei nie en hy haar ook nie onderhoud wou betaal nie. Mother Starved Three Year Old,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier maklike Moedersdagontbyte wat jou kinders self kan maak.

Sit dié Sondag ’n slag terug en laat die kleingoed vir ontbyt sorg. Die resepte is maklik genoeg dat hulle dit self kan maak –terwyl jy laatlê in die bed en jou Huisgenoot klaar lees!...

View Article


Te dronk vir McDonald’s?

Gaan groot of gaan huis toe? Wel, as jy te groot gaan, kan McDonald’s jou dalk regtig huis toe stuur! View image | gettyimages.com   ’n Tak van dié kitskosreus het onlangs klante se bloedalkoholvlak...

View Article


Prinses Charlotte “sal opkyk na Diana”

Brittanje se prinses Charlotte se ouma prinses Diana sal haar inspireer, sê die oorlede koninklike se gewese privaat sekretaris. View image | gettyimages.com Diana se seun prins William en sy vrou, die...

View Article

Skokkende nuwe skelmstreek: mense gooi hulle voor karre in vir geld

’n Nuwe skelmstreek waar mense hulself voor karre ingooi en die bestuurder dan afpers vir geld, steek kop uit in China. ’n Sekuriteitskamera het een so ’n voorval vasgevang. Polisie het die saak...

View Article

72-jarige vrou jaag handsakgrypers

“Julle gaan dit nie aan my doen nie,” het ’n 72-jarige vrou aan twee diewe gesê toe hulle probeer om haar handsak te gryp – en sy het terugbaklei. Hulle het beslis meer gekry as wat hulle verwag het....

View Article

Nog drie wil aansoek om genadedood doen

Pretoria – Drie mense wat terminaal siek is, is besig met hofaansoeke wat dokters sal toelaat om wettig genadedood toe te pas, berig Netwerk24. View image | gettyimages.com Lee Last, uitvoerende lid...

View Article


Jy sny nog al die jare jou appel verkeerd

Die lieflike vrug van verleiding, maar gewoonlik ‘n taai pyn om dit vir ‘n peuselhappie in te pak. Wel, nou kan jy jou appel sny én geniet – netjies en in ‘n japtrap. Dit werk soos ’n bom! Kyk hier na...

View Article

Wat het dié apie en die prinses van Cambridge gemeen?

’n Japannese dieretuin het kwaai onder skoot gekom nadat hulle een van hul apies Charlotte gedoop het ter ere van die prinses van Cambridge. Japanese zoo apologizes for naming a newborn monkey after...

View Article


Bruce Lee die tweede? Kyk hoe die vyfjarige internetsensasie soos ’n meester veg

Vergeet van Pacquiao en Mayweather, hierdie vyfjarige se ongelooflike gevegsvaardighede kan ons almal in die skande steek. Op ’n gewilde YouTube-video boots Ryuji Imai van Japan Bruce Lee se bekende...

View Article

Verlaag jou risiko vir kanker

Die woord “kanker” is genoeg om enigiemand hoendervleis te gee – dit maak nie saak of dit by jou gediagnoseer word en of jy tyding kry dat ’n familielid daaraan ly nie. View image | gettyimages.com...

View Article


Ouers vas omdat hulle kinders met dwelms paai om take te doen

’n Amerikaanse egpaar is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering dagga en kokaïen as “bedingingsmiddel” gebruik het om hul tienerdogters te oorreed om takies en huiswerk te doen. Parents ‘bribed...

View Article

Wêreld-eerste: vrou wil die lewe skenk aan oorlede dogter se kinders

’n Britse ma het haar tot die hof gewend om haar oorlede dogter se bevrore eierselle te kry sodat sy dit kan laat bevrug en die lewe skenk aan haar eie kleinkinders. View image | gettyimages.com...

View Article

Jackman: Ek leer hoe om met kankervrese af te reken.

Hugh Jackman het oor die afgelope 18 maande vier keer velkanker laat verwyder. View image | gettyimages.com Die 46-jarige akteur het begin bekommerd raak toe hy teen einde 2013 ’n merk aan sy neus...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>