Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Marli van Breda het nog nie haar broer gesien nie

$
0
0

Netwerk24 het Maandag berig dat Marli van Breda nog nie haar enigste oorlewende broer, Henri, gesien het ná die bylaanval waarin haar ouers en haar ander broer vermoor is nie.

Haar pa, Martin (54), ma, Theresa (55) en 22-jarige broer, Rudi, is in Januarie dood in die aanval in hul huis op die De Zalze-gholflandgoed by Stellenbosch.

Debbie Wybrow, Marli se regsverteenwoordiger, wou nie sê hoekom die broer en suster mekaar nog nie gesien het nie.

Alhoewel Marli teruggegaan het na die moordtoneel, ly sy blykbaar aan geheueverlies en kan sy nie onthou wat gebeur het nie.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Marli het haar skool, die Somerset College op Somerset-Wes, besoek om met haar vriende herenig te word sodat sy weer by die gemeenskap kan inskakel.

Bron: Netwerk24


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>