Wen een van twee ongelooflike Justine-geskenkpakke ter waarde van R3000 elk met Justine-weefselolie, weefselolie reinigende seep, weefselolie-lyfroom, weefselolie-lyfbotter en ’n weefselolie-haarmasker.
Bepalings & Voorwaardes
- Die kompetisie sluit 4 Mei 2015, om 17:00.
- Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.
- Die vyf wenners sal lukraak gekies word en gekontak word.
- Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
- Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
- Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer om ons nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.
- Werknemers van Media24 en verwante sake-eenhede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.