Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Hond maak ‘n besering na om kos te kry

$
0
0

Wie sê ‘n ou hond kan nie nuwe truuks aanleer nie?

Kyk hoe hierdie rakker maak asof sy beseer is in ‘n poging om kos van mense te kry. Toe sy agterkom dat dit nie gaan werk nie, spring sy stertswaaiend regop en draf sonder om te blik of te bloos verder.

Die video is al amper 100 000 keer op YouTube gelaai sedert dit Woensdag opgelaai is.

Kyk hier na die karnallie:

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>