Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Dom stryery oor slim fone beland kamermaats in hospitaal

$
0
0

Twee kamermaats het in die hospitaal beland nadat ’n rusie oor watter slimfoon beter is – iPhone of Android – op ’n dubbele bottelstekery uitgeloop het.


Die twee mans van Tulsa, Oklahoma, was boonop onder die invloed toe die stryery hand-uit geruk het.

Die twee mans van Tulsa, Oklahoma, was boonop onder die invloed toe die stryery hand-uit geruk het.

En wat is dan nou ‘n beter manier vir ‘n besopene om sy standpunt letterlik huistoe toe dryf as met gebreekte bierbottels. Asof dit nie genoeg was om mekaar met die bottels te steek nie, het die een kalant boonop sy kamermaat met ‘n bierbottel oor die kop geslaan.

Volgens Tulsa-polisie is dit nog nie seker wie hulle gaan aankla en of klagtes wel gelê gaan word nie. Albei mans word in ’n streekshospitaal vir hul beserings behandel.

Bronne: ktul.com, appleinsider.com, metro.co.uk

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>