Dis een van die mees ikoniese dansroetines in fliekgeskidenis en dié seuntjie laat dit soos kinderspeletjies lyk.
Die klein seuntjie maak voor die TV presies die danspassies van Time of my Life in Dirty Dancing na.
Kyk hier na die video: