Donderdagaand, 16 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144).
Die program is opgeneem by die Kilindi Zanzibar Hotel en Spa.
- Ons begin met ‘n kuier by media legende TON VOSLOO en sy vrou ANET
- Die musikant RICUS NEL wys sy slag
- En dan praat ons met die man wat Rolene Strauss se Mej. Wêreld-rok ontwerp het: CASPER BOSMAN
Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 16 April, om 20:00 net op BRAVO!
Die herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30