Woensdagaand, 15 April 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144).
- Ons kuier by die “NAMIBIAN AMPHIBIAN”, Gideon Nasilowski…
- Kyk na die troeteldier-portrette wat ANNELIE VAN DER VYVER maak, in George…
- Die NIEUWOUDT-susters van die Sederberge wys ons hul bier-brouery…
- Die dramaturg TERTIUS KAPP het pas die Hertzog-prys gewen, en kuier op die bank…
- Ons besoek Draghoender, Prieska en Putsonderwater saam met dorpie-kenner en outeur JAN VAN DER MERWE …
- En ons maak ’n aankondiging oor ons Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2015!
Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 8 April 2015, om 20:00 op KWÊLA!
Kwêla herhalings is as volg:
Donderdae, 14:30
Vrydae, 10:00
Saterdae, 18:00
Sondae, 13:00
Maandae, 08:30