Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Jy salk nie glo wat gebeur met ‘n McDonalds-kaasburger wat vir twee jaar op ‘n toonbank lê nie!

$
0
0

’n Burger van McDonald’s, wat twee jaar lank oop in die spreekkamer van ’n Amerikaanse dokter gelê het, het glad nie bederf nie.


’n Chiropraktisyn van Michigan het die burger by McDonalds, en ook ’n taco by Taco Bell, gekoop om te sien hoe lank dit sou neem voordat hulle begin verrot.

Die twee gewilde kitskositems het, ten spyte van die feit dat hulle onbedek op ’n tafel gelê het vir die twee-jaar-eksperiment, nie bederf nie. Dit is te wyte aan die hoeveelheid preserveermiddels wat hulle bevat.

“Dit het geen reuk nie, dit is basies gemummifiseer. Jy kan dit optel, dit omdraai en die kaas en piekel in die burger sien,“ het dr Jacqueline Vaughn aan MailOnline vertel.

“Selfs in die somer, wanneer hier miere is, kom die goggas nie naby die kos nie,” het sy gesê.

Die eksperiment is uitgevoer met die doel om aan pasiënte te toon presies hoe sleg kitskos vir ons liggame kan wees.

Kalsiumbrobinaat, ’n preserveermiddel, word dikwels in Amerika in kitskosse gebruik, aangesien dit die kos vir langer tydperke vars en eetbaar laat lyk.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>