Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Biltong selfs gewild op Amerikaanse program

$
0
0

Suid-Afrikaanse kykers van die gewilde Amerikaanse TV-program Duck Dynasty is onlangs skoon uit die veld geslaan toe een van die sterre, Willie Robertson, ’n pakkie van Suid-Afrika ontvang het met biltong daarin.

duck Dynasty
Willie is gaande oor dié Suid-Afrikaanse bederfie en verduidelik sommer vir kykers van watter Suid-Afrikaanse diere biltong alles gemaak word.

Hoewel Willie se vrou, Korie, blykbaar nie so beïndruk is deur die biltong nie, moet Willie later keer dat die ander sterre van die reeks, Ci en Jase, sy biltong gaps.

Duck Dynasty is ’n Amerikaanse program wat die Robertson-gesin, ’n gesin wat in die moerasland in Louisiana woon, volg. In Suid-Afrika kan kykers die program op die History Channel sien.

Loer hier onder na die insetsel wat die biltong bevat:

Bronne: YouTube, Traveller24, DStv

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>