Oormatige kafeïen-inname hou ’n gevaar vir leerders in
Die eindeksamen is hier en die volgende maand sal stresvol wees vir leerders, veral dié wat bekers vol koffie drink om heelnag deur te leer. #464393885 / gettyimages.com Stel leerwerk tot op die nipper...
View ArticleOscar het hom aan die slaap gehuil
Die departement van korrektiewe dienste het Donderdag geweier om kommentaar te lewer op ’n berig dat die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius op sy eerste dag in die tronk hom aan die slaap gehuil het....
View Article’n Fotograaf neem die roerendste foto’s van ou honde
Die fotograaf Pete Thorne het ’n wonderlike reeks foto’s van ou honde geskep. Dit heet Old Faithful. Op sy Facebook-blad sê Pete, van Toronto, Kanada, hy neem dit foto’s vir ’n moontlike boek en...
View ArticleTV-gids Donderdag 23 Oktober 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleKate glimlag ‘ten spyte van oggendnaarheid’
Brittanje se hertogin van Cambridge was onlangs op ’n partytjie haar “glimlaggende, borrelende” self. #457587264 / gettyimages.com Die 32-jarige koninklike verwag ’n baba in April. Sy en haar man,...
View ArticleSó voel die minister van sport oor Oscar se sporttoekoms
Fikile Mbalula, die minister van sport, sê Oscar Pistorius se skuldigbevinding en vonnis beteken ook die einde van sy internasionale atletiekloopbaan, berig die Cape Argus. #151572489 / gettyimages.com...
View ArticleNóg goeie nuus oor Michael Schumacher
’n Franse dokter wat Michael Schumacher amper ses maande behandel het nadat die Formule Een-kampioen in Desember verlede jaar in ’n ski-ongeluk sy kop gestamp het, sê hy is nie meer in ’n koma nie en...
View ArticleWanneer tong-uitsteek nie ’n taboe is nie! Oulike video!
Nie ’n fraksie vermakerigheid te bespeur by dierbare klein Cooper nie, net ’n pienk tongetjie wat met ewe groot gehoorsaamheid uitgesteek en teruggetrek word.
View ArticleHoenderlewer-quesadilla
Die lewer kan vervang word deur gaar, gepluiste hoender of selfs maalvleis. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 35-40 min. UIE 15 ml (1 e) botter 3 uie, in skyfies gesny 15 ml (1 e)...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 24 Oktober 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 24 Oktober 2014: Alexanderbaai……..16 21 Beaufort-Wes ……..12 28 Bethlehem…………11 29 Bloemfontein………14 32 Calvinia………….09 31 Cradock…………..11...
View ArticleJulius Malema in onderonsie by kitskosrestaurant – kyk die video
Julius Malema is weer in die sop: AfriForum het vandag ’n video van die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) uitgereik waarin hy in ’n kitskosrestaurant met iemand in ’n onderonsie betrokke...
View ArticlePortugese steak
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 min. Staantyd: 1 uur + 10 min. Gaarmaaktyd: 15-20 min. Pasta 3 rooi soetrissies 2 knoffelhuisies 5 ml (1 t) rissievlokkies 60 ml (¼ k) olyfolie sout na smaak Vleis...
View Article‘Vir jou, Poppa’: Zelda Williams se pragtige tatoe-huldeblyk aan haar pa
Robin Williams se dogter het ’n manier gevind om haar pa se nagedagtenis te herdenk. #139356325 / gettyimages.com Zelda het ’n foto op Instagram geplaas van die pragtige huldeblyk aan haar pa –...
View ArticleSaterdag-ontbytpan
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 15 min. 250 g sampioene 250 g spekrepies olie 1 chorizo-worsie, in skywe gesny paprika 2 tamaties, gehalveer of in skywe gesny sout en peper 4 snye...
View ArticleNougatkoek
Lewer 1 vierlaagkoek Bereiding: 30 minute Verkoeltyd: oornag VULSEL 250 g botter 60 ml (¼ k) strooisuiker 1 blik (385 g) kondensmelk 5 ml (1 t) vanieljegeursel 1 ml (¼ t) amandelgeursel 5 ml (1 t)...
View ArticleWat om die naweek op TV te kyk
Die naweek is propvol TV-vermaak vir ieder en elk. Vrydag Heartbreakers SABC3 20:30 Jennifer Love Hewitt en Sigourney Weaver speel ’n ma en dogter wie se jongste verneukspul in duie stort toe Jennifer...
View ArticleEn die finaliste vir Motor van die Jaar is…
Die 11 finaliste vir 2015 se Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-kompetisie is aangekondig. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 25 Oktober 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 25 Oktober 2014: Alexanderbaai……..15 25 Beaufort-Wes ……..13 26 Bethlehem…………11 27 Bloemfontein………14 30 Calvinia………….13 30...
View ArticleBruschetta met gebakte Camembert
Heerlik as ’n voorgereg. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 3-5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute Gebakte kaas 1 heel camembert 2 knoffelhuisies, fyn gedruk olyfolie Slaai 2-3 sonryp pruimtamaties, in skyfies...
View ArticleFliekvlooi: wat gebeur in rolprentteaters
Dié week is daar nie enige potensiële groot lokettreffers nie, maar tog ’n interessante verskeidenheid. In A Most Wanted Man (16T), wat gegrond is op John le Carré se gelyknamige roman, vertolk die...
View Article