Topvyf-nuusfoto’s van die week
#457677274 / gettyimages.com Die aktrise, sangeres en welwillendheidsambassadeur vir UNICEF Selena Gomez maak op 22 Oktober ’n verskyning by We Day by Rogers Arena in Vancouver, Brits-Columbië,...
View ArticleJou sterre vir Saterdag 25 Oktober 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: In die nuwe lewensjaar sal jy geneig wees om meer na binne te werk. Jy sal jou meer bekommer oor hoe dinge jou raak en minder...
View ArticleMoet jy praat of stilbly?
Vind uit wanneer dit oukei is om daaroor te praat en wanneer jy eerder moet stilbly Nes Ashley Benson moet mens weet wanneer om te praat en wanneer jy eerder net moet stilbly. Die groenoog-monster l...
View ArticleVrou verkul man met dwerg-ontkleedanser op henneparty
’n Jong Spaanse vrou het in trane uitgebars toe sy haar pasgebore baba vir die eerste keer vashou en besef sy sal teenoor haar man moet bieg oor haar eskapades op haar henneparty. ICYMI: Dwarf stripper...
View ArticleMoenie sit en tob oor ’n eks nie
Dit is nooit lekker wanneer ’n verhouding eindig nie, of julle nou skouspelagtig of stilletjies uitmekaar is. Jy sal steeds eers ná ’n ruk beter voel. #95011734 / gettyimages.com En net sodra jy dink...
View ArticleWen kaartjies na bekroonde Rondomskrik-toneelstuk
Die bekroonde teaterstuk Rondomskrik, wat op die roerende Anene Booysen-storie gebaseer is, speel eersdaags in die Kaap. Tien mense kan elk ’n dubbelkaartjie wen na die vertoning van Vrydag 7 November...
View ArticleWen ’n Carducci-sonbril ter waarde van R1 200!
Carducci-sonbrille is handgemaak; dit is sterk en gemaklik, maar ook pragtig modieus – dit laat die eienaar op sy beste lyk. Carducci is bekend vir klassieke ontwerp. Subtiele kleure en uitstekende...
View ArticlePistorius-familie sê gereg moet sy gang gaan
Die gereg moet sy gang gaan rakende die staat se voorneme om die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se skuldigbevinding en vonnis, het sy familie Dinsdag gesê. “Ons neem kennis van die staat se...
View ArticleTV-gids Dinsdag 28 Oktober 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleMaaskaas-soufflé
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 60 g margarien ½ ui, fyn gekap 45 ml (3 e) koekmeel 190 ml melk 250 g (250 ml) gladde maaskaas 5-8 pikantrissies, grof gekap 4 eiers,...
View ArticleDink weer oor trooskos
Ná ’n slegte dag klink ’n groot bak roomys en ’n bietjie selfbejammering ideaal. En terwyl almal weet dit sal min help as jy ’n hele plak sjokolade verorber, is daar nou glo sommige kosse wat werklik...
View ArticleHoendermayo-sigare
Genoeg vir 6 mense Bereiding: 30-40 minute Gaarmaaktyd: sowat 15 minute 400 g gaar hoender, in fyn stukkies gesny 250 ml (1 k) mayonnaise 80 g agurkies, fyn gekap 1 ui, fyn gekap 10 grasuie, fyn gekap...
View ArticleSó gaan dit met Hugh Jackman ná kankerbehandeling
Hugh Jackman is “piekfyn” ná sy jongste kankerbehandeling, sê sy verteenwoordiger. Die 46-jarige akteur het onlangs vir die derde keer in die afgelope jaar behandeling vir basaalselkarsinoom ontvang....
View ArticleBinnelanders-akteur kry die trekpas
Ramey Short sal nie meer die aantreklike dr. Quinton Meyer in Binnelanders speel nie. Ramey het gisteraand op sy Facebook-blad aangekondig dat hy uit dié KykNET-sepie geskryf is. Hy is al drie maande...
View ArticleKatie Holmes onseker oor ouerskap
Katie Holmes wonder dikwels of sy “genoeg doen” as ’n ma. #149918225 / gettyimages.com Die 35-jarige aktrise is die enkelma van Suri Cruise (8), die dogter wat sy by haar haar eksman, Tom Cruise, het....
View ArticleRy-indruk: Mitsubishi Mirage
As jy op soek is na ’n bekostigbare intreevlakmotor met ’n goeie spesifikasievlak, het jy ’n magdom keuses. Die jongste toevoeging tot hierdie baie mededingende segment is die Mitsubishi Mirage, wat...
View ArticleWat jy moet weet oor die lawa in Hawaii
Lawa wat ’n plattelandse dorp in Hawaii bereik het, is as ’n ramp in stadige aksie beskryf. Nadat dit maande lank deur onbewoonde dele van die eiland beweeg het, het dit vandeesweek Pahoa bereik. Dit...
View ArticleDokter maak video van tonsillektomie wat wêreldwye treffer word
WAARSKUWING: GRAFIESE VIDEOMATERIAAL VAN MEDIESE PROSEDURE Het jy al ooit gewonder hoe dit lyk wanneer jou mangels verwyder word? Wel, die Amerikaner dr. Bryan Richards het besluit om die prosedure te...
View Article