WEER: Verwagte temperature vir 22 Oktober 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 22 Oktober 2014: Alexanderbaai……..13 21 Beaufort-Wes ……..13 38 Bethlehem…………10 29 Bloemfontein………12 32 Calvinia………….10 34...
View ArticleBravo! Donderdag, 23 Oktober 2014
Donderdagaand, 23 Oktober om 20h00 net op BRAVO! Ons begin met ‘n kykie agter die skerms van hoe rolprentklere gemaak word en wat alles daarmee gepaard gaan by HOLLYWOOD COSTUMES. Ons kuier by twee...
View ArticleKurt gesels oor sy nuwe album + amper pa
Lees hier wat sê Kurt Darren oor sy nuwe album, Lied vir die Vrou, en kry ook ’n gratis voorsmakie van een van sy gunsteling-liedjies op die nuwe album, Dans op die Tafels Hy word binnekort pa en kan...
View ArticleKollig: Vrydag 24 Oktober 2014
Vrydagaand, 24 Oktober, om 18h30 op KOLLIG! Ons luister na die Kaap se bestes by KUNSTEKAAP se KUNSTREFFERS. Vee ons voete af op die stel van die nuwe JOU SHOW. Steel wysheid by UWK-rektor, Prof....
View ArticleMans kies seks bo kos
#489085085 / gettyimages.com Mans se brein ignoreer kos wanneer seks ’n moontlikheid is, volgens ’n nuwe ondersoek aan die Universiteit van Rochester se mediese sentrum. Vir die ondersoek is die...
View ArticleNuwe waarskuwing teen bankverwante slenters
Bankkliënte moet bewus wees van bankverwante slenters om te voorkom dat hulle daarvan ’n slagoffer word, sê die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric). #157027870 / gettyimages.com “Ons...
View ArticleSó voel Oscar oor sy vonnis
Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal sy vonnis van vyf jaar aanvaar, het sy oom Arnold Pistorius Dinsdag gesê. Pistorius's five-year sentence 'carefully chosen': law expert...
View ArticleOSCAR – 19 móét-sien foto’s van sy vonnisoplegging
Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius, wat skuldig is aan strafbare manslag vir die dood van Reeva Steenkamp, is vandag gevonnis. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color:...
View ArticleDobbelaars ervaar minder genot
#172211372 / gettyimages.com ’n Nuwe ondersoek toon dobbelaars put minder plesier uit genotvolle ervarings. Navorsing wat by die Europese Kollege vir Neuropsigofarmakologie-kongres in Berlyn voorgelê...
View ArticleSwanger Kate weer aan die werk ná oggendnaarheid
Die hertogin van Cambridge het haar koninklike pligte hervat nadat sy langer as twee maande weens kwaai oggendnaarheid uit die openbare oog was. #457588808 / gettyimages.com Catherine en haar man,...
View ArticleHondgrootte-spinnekop met reuse giftande ontdek
Die wetenskaplike Piotr Nasrecki was diep in ’n reënwoud toe hy ’n geritsel in die plantegroei hoor – dit was die grootste spinnekop ter wêreld. Hierdie foto’s wys ’n spinnekop wat so groot soos ’n...
View ArticleRenée Zellweger: My nuwe voorkoms weerspieël my geluk
Renée Zellweger is “bly” sy is onherkenbaar. Die aktrise het die nuus gehaal toe foto’s van haar gepubliseer is wat Maandag by die Elle Women in Hollywood-geleentheid geneem is. Maar dit was nie haar...
View ArticleDie verskillende gesigte van Oscar Pistorius
Sewe maande en 49 hofdae later is Oscar Pistorius op Dinsdag 21 Oktober gevonnis. Hier is 30 foto’s wat sy verskillende emosies tydens die opspraakwekkende saak vasgevang het. .post-slider-container...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 23 Oktober 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Donderdag 23 Oktober 2014: Alexanderbaai……..14 20 Beaufort-Wes ……..18 34 Bethlehem…………09 29 Bloemfontein………12 32 Calvinia………….10 26...
View ArticleStilstaan werk toe nie – slang pik man
Jono Roberts het gedink hy doen die regte ding toe hy stilstaan terwyl ’n slang na hom toe seil. Die meeste mense glo ’n mens moet heeltemal stilstaan wanneer daar ’n slang naby is. Maar soos Jono...
View ArticleAartappelkoekiestapel
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 15 min. AARTAPPELKOEKIES 4 aartappels, geskil en in blokkies gesny 500 g botterskorsie, geskil, in blokkies gesny 15 ml (1 e) botter 2 uie, in skyfies...
View ArticleShrien Dewani se verdediging laat nog ‘n getuie struikel
’n Polisiebeampte wat die voorstelling gereël het van hoe Anni Dewani geskiet is, het Woensdag erken die voorstelling het verskil van dié van die oorspronklike voorval. #456723322 / gettyimages.com Die...
View ArticleMan maak of hy in koma is om bedrogklag vry te spring
’n Bedrieër wat hom twee jaar lank as ’n kwadrupleeg voorgedoen en soms gemaak het of hy in ’n koma is om vervolging te vermy, is aangekla nadat die polisie hom op kringtelevisiebeeldmateriaal gesien...
View ArticleAs jy na hierdie foto’s kyk, sal jy nie glo Kate is 12 weke swanger nie!
’n Mens kan skaars glo die hertogin van Cambridge is al langer as twee weke buite aksie weens kwaai oggendnaarheid. #457611002 / gettyimages.com Trouens, dit is moeilik om te glo dat sy swanger is!...
View Article