Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

TV-gids Sondag 8 Junie 2014

$
0
0

Vanaand op die kassie

17:00 2 Broke girls (M-Net): Caroline se liefde vir perderesies ruk handuit toe sy en Max’n renbaan besoek as gaste van Sophie se nuwe kêrel.

17:30 About A Boy (M-Net): Will probeer ’n verjaarsdagpartytjie vir Marcus reël, maar daar duik gedurig die een of ander probleem op. Fiona en Sam sit vas oor iets.

18:00 Bravo! (kykNET): Die Bravo!-span gaan kyk na die bekendstelling van Zetske van Pletzen se eerste klerereeks. In die gees van Vadersdag wat nader kom, bring die Bravo!-span tyd deur saam met Danie Niehaus en sy seun, Taro.

18:30 Friends like these (SABC 1): Vriendskappe word getoets waar twee spanne teen mekaar moet meeding om hul droomvakansie te wen.

19:00 Carte Blanche (M-Net): Die Carte Blanche-span ondersoek en onthul weer noodsaaklike kwessies wat die wêreld en Suid-Afrika in die gesig staar.

19:30 Modern Family (e.tv): Phil neem Haley op ’n besoek aan ’n kollege, en ’n eensame Claire gaan uit saam met Mitchell en Cameron. Jay en Gloria oorweeg dit om Manny oor die blommetjies en bytjies te vertel.

20:00 Vir Beter of Baie Beter (kykNET): Boetie probeer sy bes om uit Colin en Pamela se huishoudelike sake te bly. Pamela weier dat Colin hulle karavaan verkoop om ’n 25%-aandeel in ’n resiesperd te koop.

20:30 Proesstraat (kykNET): Pierre se gunsteling-kollega by die skool het ’n krisis en vra die pelle om vir die aand na haar baba te kyk. Maar die meisies is besig en dit los Melt, Pierre en van Heerden as babawagters.

21:00 Vallei van Sluiers (kykNET): Monique se uitvlugoord, Santuario Salute, is besig om goed op dreef te kom. Die enigmatiese Suretha is steeds besig om raaiselagtig op te tree. Hugo, Hannah en Connie is ’n gelukkige gesin.

22:45 Game Of Thrones (M-Net): Die uitspraak oor Tyrion se toekoms vind plaas. Onverwagte besoekers daag in Mole’s Town op.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>