MH370: Ek het dit sien brand
#108335289 / gettyimages.com Australië het Woensdag ’n matroos se getuienis ondersoek nadat sy gesê het sy het die Malaysia Airlines vlug MH370 sien brand. Volgens beamptes kan die soektog na die...
View ArticleVis-pilaf
Genoeg vir 4-6 mense Gaarmaak: 30 min. Bereiding: 10 min. 40 g botter 10 ml (2 t) geroosterde masala 500 ml (2 k) basmatirys 1 lourierblaar skil van 1 suurlemoen 2 groen brandrissies, gekap 5 cm...
View ArticleGriekwastad-moordenaar nooit met dade gekonfronteer nie
Die jong Griekwastad-moordenaar is nooit werklik gekonfronteer met die drie moorde wat hy gepleeg het nie, het die hooggeregshof in Kimberley Woensdag gehoor. So het die aanklaer Hannes Cloete...
View ArticleSoesji-slaairolletjies
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaaktyd: 15-20 min. RYS 500 ml (2 k) jasmynrys 5 ml (1 t) sout 45 ml (3 e) sesamsade, gerooster 30 ml (2 e) strooisuiker 60 ml (¼ k) rysasyn SLAAI 1 kop...
View ArticleSjokolade-truffels
Lewer 28 Bereiding: 15 min. Verkoel: 2 uur 300 g donker sjokolade, in stukke gebreek ’n knippie sout 1 rooi brandrissie, fyn gekap 180 ml (¾ k) room 60 ml (¼ k) uitgedroogde klapper 60 ml (¼ k)...
View ArticleBrad Pitt word op die rooi tapyt geslaan
Witalii Sedioek het Brad op die rooi tapyt by die première van Malifecent in Los Angeles geslaan, maar Brad is nie in die voorval ernstig beseer nie. Die aantreklike 26-jarige Oekraïnse joernalis is in...
View ArticleVerwagte temperature vir 5 Junie 2014
Alexanderbaai……..06 16 Beaufort-Wes ……..02 11 Bethlehem…………-3 14 Bloemfontein………-2 13 Calvinia………….03 08 Cradock…………..01 12 De Aar……………-2 08 Durban……………11 23 Emalahleni………..13 25 Ermelo……………10 20...
View ArticleGruwel-huis: Klag van verkragting bygevoeg
Getuienis wat die hare laat rys, is vanoggend gehoor tydens die borgaansoek van die man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou en vyf kinders in hul huis in Springs aangehou en aangerand het. Terwyl...
View ArticleInkopielys 19 Junie 2014
Pietersielie, 10 g Grasuie, 10 g Baba-aartappels, 350 g Preie, 4 Soetmielies, 4 Rooi brandrissies, 2 Koljanderblare, 10 g Uie, 3 Knoffelhuisies, 3 Ricottakaas, 300 g Eiers, 7 Suurroom, 60 ml...
View ArticleBinnelanders-nuus nou met die druk van ’n knoppie
Nou kan jy selfs meer van die sepie Binnelanders kry. Van more kan kykers eksklusiewe inhoud, ekstra storielyne en unieke video’s kry – alles met die druk van ’n knoppie! Dié sepie, wat met die...
View ArticleVis met oondgeroosterde aartappelslaai
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 40-45 min. SLAAI 500 g baba-aartappels 45 ml (2 e) olyfolie sout en vars gemaalde peper sap en skil van 1 suurlemoen 15 g vars roketblare VIS 400 g...
View ArticleGestopte hoender met appelkoossous
Elaine Schoeman van Delmas het hierdie resep met ons gedeel. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: sowat 75 minute 1 heel hoender Portugese speserye na smaak sout en peper VULSEL 4...
View ArticleKondesmelk-vlatert
LEWER 1 TERT VAN 30 CM Bereiding: 40 minute Verkoeltyd: 1 uur 1 blik (385 g) kondensmelk 125 ml (½ k) suurlemoensap 5 x 250 ml (5 k) melk 80 ml (¹⁄³ k) vlapoeier 5 ml (1 t) vanieljegeursel knippie sout...
View ArticleVerwagte temperature vir 6 Junie 2014
Alexanderbaai……..06 19 Beaufort-Wes ……..00 14 Bethlehem…………-6 11 Bloemfontein………-6 12 Calvinia………….-3 11 Cradock…………..-2 13 De Aar……………-3 09 Durban……………17 21 Emalahleni………..06 13 Ermelo……………-1 09...
View ArticleWat jy moet weet oor menopouse
#155147256 / gettyimages.com Menopouse verwys na die laaste maandstonde, maar het jy geweet dit word dikwels voorafgegaan deur die perimenopouse? Simptome begin gewoonlik voorkom tussen 45 en 55....
View ArticleEskom: Kragstelsel steeds onder druk
Suid-Afrika se kragstelsel gaan gedurende die winter steeds onder druk verkeer, het Eskom se waarnemende hoof uitvoerende beampte, Collin Matjila, Donderdag gesê. “Die land is steeds kwesbaar wees en...
View ArticleOud-Kokkedore werk agter die skerms by seisoen 2
Terwyl die deelnemers aan die huidige seisoen van Kokkedoor sake agter die kospotte uitgespook het, het twee van die mees geliefde deelnemers aan die eerste seisoen gehelp om sake agter die skerms te...
View ArticleRy-indruk: Renault Sandero
Renault se eerstegenerasie-Sandero het ’n goeie reputasie as ’n bekwame maar basiese ryding opgebou. En die nuwe Sandero, wat onlangs plaaslik sy buiging gemaak het, deel steeds dié waardes, maar is ’n...
View ArticleDoen-dit-self: Vier presente vir Pa
Maak self geskenke vir Vadersdag – volledige aanwysings in Huisgenoot 12 Junie 2014 KLIK HIER vir die aflaaibare drukstuk vir die iPad-staander KLIK HIER vir die t-hempontwerp
View ArticleCrunchi-krummeltert
LEWER 6 GLASE Bereiding: 30 minute Verkoeltyd: 1 uur 500 ml (2 k) room, verkoel 1 blik (360 g) karamelkondensmelk 2 pakke (200 g elk) Tennisbeskuitjies, fyn gemaak 4 Crunchie-sjokolades, grof gekap...
View Article