Vensterversierings: Kies so die regte vensterbedekking
Geskik vir die doel Die eerste en belangrikste oorweging is watter doel die vensterbedekking moet dien. Neem ligbeheer, privaatheid en energiedoeltreffendheid in ag wanneer jy vensterversiering...
View ArticleWeer: Temperature vir 8 Maart 2014
Alexanderbaai……..17 23 Beaufort-Wes………15 28 Bethlehem…………15 25 Bloemfontein………14 28 Calvinia………….09 27 Cradock…………..14 29 De Aar……………16 31 Durban……………22 28 Emalahleni………..18 26 Ermelo……………15 24...
View ArticleWaar kom Oscar se wit kolle vandaan?
Het jy die afgelope paar dae die wit kolle op die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se kop gesien en gewonder wat dit is? Die haarkundige Emma Titus beskryf die toestand as kanities, wat beteken dat...
View ArticleOscar het op die telefoon gehuil
Oscar Pistorius het so op die telefoon gehuil dat hy nie kon praat nie. So het Pieter Baba vandag getuig. Hy is ’n veiligheidswag by die Silver Woods-landgoed in die ooste van Pretoria, waar Oscar...
View ArticleOSCAR: 13 móét-sien foto’s van dag vyf
Hier is foto’s van die vyfde dag van die Oscar Pistorius-hofsaak. Oscar Pistorius in die hof by die vyfde dag van sy verhoor. (Foto: Sapa/Theana Breugem/Media24) Oscar Pistorius in die hof by die vyfde...
View ArticleGrondboontjie botter en gouestroop
Ydelheid! vermaan sy haarself. As Joe ’n ware vriend is, sal hy nie sleg van haar dink omdat sy nie meer ’n vietse dametjie is nie. Sy het lankal vrede gemaak met hoe sy lyk. Die grootste geskenk wat...
View ArticleSuzuki se sakpas-sedan
Suzuki het die Swift-reeks uitgebrei met die toevoeging van ’n nuwe sedanweergawe. Die nuwe vierdeursedan staan bekend as die DZire en bied meer ruimte as die luikrug-weergawe – die bagasiebak beslaan...
View ArticleSampioene met mozzarella en kruie
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 10 min. 12 snye ciabatta-brood olyfolie vir verf sout en swartpeper 1 knoffelhuisie, gehalveer, vir vryf 40 g botter 400 g bruin sampioene, gehalveer 2...
View ArticleEksperiment: Krieketkolf-teen-deur versus geweerskote
Hierdie YouTube-video wys ‘n eskperiment wat iemand gedoen het om die geluide van geweerskote met dié van ’n kriektkolf wat teen ’n deur geslaan word te vergelyk. In die Oscar Pistorius-saak het die...
View ArticleOSCAR: 12 móét-sien foto’s van 10 Maart
Oscar Pistorius by sy verskyning aan die begin van die tweede week van sy verhoor. (Foto: Sapa) Oscar Pistorius by sy verskyning aan die begin van die tweede week van sy verhoor. (Foto: : Bongiwe...
View ArticleOscar-saak: Patoloog getuig oor skote
Die kopskoot wat Reeva Steenkamp gekry het, sou haar byna dadelik onbekwaam gemaak het om enigiets te kon doen. En ná die kopskoot het sy waarskynlik net ’n paar keer asemgehaal voor sy dood is. Dit...
View ArticleWenk: Maak ‘n rak
Laai die template vir die swewende rak en die alpe-rak soos dit verskyn het in die Huisgenoot van 20 Maart 2014 se Doen Dit Self-blaaie, hier af. KLIK HIER vir die Alpe-drukstuk (in pdf-formaat) KLIK...
View ArticleTaai hoenderboudjies
MARINADE 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 5 ml (1 t) fyn gemmer 1 brandrissie, gekap 15 ml (1 e) bruinsuiker 60 ml (¼ k) sojasous 45 ml (3 e) soet brandrissiesous HOENDER 8 hoenderboudjies 5 ml (1 t)...
View ArticleEiervrug-lasagne
Eiervrug is ’n goeie plaasvervanger vir vleis in gebakte pastageregte vir vegetariërs. 4-6 eiervrugte, in skywe gesny 30 ml (2 e) olyfolie 45 ml (3 e) koekmeel 45 ml (3 e) botter 250 ml (1 k) melk sout...
View ArticleWeer: Temperature vir 11 Maart 2014
Alexanderbaai……..15 23 Beaufort-Wes………17 30 Bethlehem…………15 19 Bloemfontein………15 25 Calvinia………….13 26 Cradock…………..16 29 De Aar……………14 29 Durban……………18 28 Emalahleni………..17 24 Ermelo……………13 22...
View ArticleKenner: Oscar het uitdy-koeël gebruik
Black talon bullets, what they look like pic.twitter.com/Q95viq86kP — Pikkie Greeff (@PikkieGreeff) March 10, 2014 Die hooggeregshof het Maandag gehoor die koeëls wat uit Oscar Pistorius se vuurwapen...
View Article27 Maart 2014 Inkopielys
Pampoen of botterskorsie, 500 g Rooi-ui, 1 Suurlemoene, 2 Uie, 3 Knoffelhuisies, 3 Wortels, 2 Vars koljanderblare, 30 g Kropslaai, 1 kop Pietersielie, 15 g Roketblare, 15 g Eiers, 3 Fetakaas, 2 wiele...
View ArticleKoeskoes-gevulde patats
4 patats, gewas olyfolie KOESKOES 375 ml (1½ k) koeskoes 60 ml (¼ k) koljanderpesto 15 ml (1 e) olyfolie 2 wiele fetakaas, in blokkies 15 ml (1 e) suurlemoensap sout en peper Verhit die oond tot 180...
View ArticleGebakte caprese-hoender
SOUS 1 x 410 g-blik gekapte tamaties 20 ml (4 t) suiker sout en peper HOENDER 4-6 hoenderfilette 60-80 g mozzarella, in skywe gesny AARTAPPELS 12-16 baba-aartappels, gekook 15 ml (1 e) botter handvol...
View ArticleBoerewors-pitabroodjies
500 g boerewors 4 pitabrode, oopgesny 125 ml (½ k) mayonnaise 1 rooi-ui, in ringe gesny 250 ml (1 k) gerasperde cheddarkaas 2 jalapeño’s, in skyfies gesny 30 ml (2 e) botter Voorverhit die oond tot 200...
View Article