Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

My magtig, ’n pers tamatie!

Die wêreld se eerste pers tamaties gaan binnekort geoes word. En moenie jou bekommer nie, dis geen Aprilgrap nie. Britse wetenskaplikes het dié geneties gemanipuleerde tamaties ontwikkel. Dit word in...

View Article


Patattertjies

Wenresep deur Carene Malan van Jeffreysbaai (24 Oktober 2013-uitgawe) Genoeg vir 6-8 mense Bereidingstyd: 15 minute Baktyd: 30-35 minute 3 groot patats, geskil en gekook 400 g klaargemaakte...

View Article


Dekadente sjokoladebruintjies

Wenresep deur Laura Ford (14 November 2013-uitgawe) Lewer 12 groot of 24 klein vierkante Bereidingstyd: 15 minute Baktyd: 25-30 minute 160 g botter 200 g gewone sjokolade 250 ml (1 k) strooisuiker 3...

View Article

Wêreld se eerste baba uit ’n oorgeplante baarmoeder binnekort hier

Jare reeds red die oorplanting van noodsaaklike organe soos niere, lewers en harte lewens. Nou gaan ’n oorplanting vir die eerste keer nuwe lewe skep wanneer die eerste baba uit ’n oorgeplante...

View Article

Weer: Temperature vir 28 Januarie 2014

Pretoria………….19 28 Johannesburg………16 26 Vereeniging……….17 27 Nelspruit…………19 28 Ermelo……………14 24 Emalahleni………..17 27 Standerton………..15 27 Skukuza…………..22 32 Polokwane…………16 26 Phalaborwa………..20 30...

View Article


’n Bloedrooi Kersfees- Deel 1

DEUR MARITA VAN DER VYVER HY MAAK nooit eintlik meer sy mond oop nie. Sy maak nooit meer hare toe nie. Hy praat net wanneer hy iets vir haar wil sê. Wat ál minder word. Terwyl sy aanhoudend praat, skel...

View Article

Buckingham-paleis soek iemand om badwater in te tap

Buckingham-paleis het Maandag ’n pos geadverteer vir ’n huishoudingsassitent wie se plig dit onder meer sal wees om die koninklikes se badwater in te tap en te reël dat die tee bedien word. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ry-indruk: Chevrolet Spark

Model: Chevrolet Spark LS Die Chev Spark met sy prettige voorkoms sal jou maklik ’n vonkel in die oog gee wanneer jy agter die stuur inskuif. Hy is immers bekostigbaar, het talle geriefs- en...

View Article


Tuna-aartappelkoekies

AARTAPPELKOEKIES 6 aartappels, gerasper 2 eiers 80 ml (1/3 k) koekmeel sout en peper 60 ml (¼ k) gekapte grasuie olie AFRONDING 125 ml (½ k) crème fraîche 2 blikke (170 g elk) tunastukke, gedreineer...

View Article


’n Nuwe dagga-parfuum op pad

Colorado het byna ’n maand gelede die eerste Amerikaanse staat geword wat dagga vir suiwer ontspanning verkoop. Dit was die begin van ’n bloeiende daggabedryf, en een van die dae sal geharde aanhangers...

View Article

Dronk vrou spoel wengeld in toilet af

’n Besope vrou het glo R6 miljoen in die toilet afgespoel nadat sy ongewenste rekeninge van haar oorlede man se versorgingsoord ontvang het. Angela Maier was so in haar noppies met haar meevaller van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die briefskryf-tannie van Parys

Dis skroeiend warm buite, maar toe die 78-jarige Marie-Lou de Vries die voordeur van haar meenthuis hier op Parys oopmaak, tref ’n koel briesie jou in die gesig. Binne suis die lugreëling saggies....

View Article

Wen een kaartjies na My naam/name is Ellen Pakkies by die Suidoosterfees

Wen een van vyf dubbelkaartjies na My naam/name is Ellen Pakkies by die Suidoosterfees. Klik hier om in te skryf   Meer oor: My naam/name is Ellen Pakkies ’n Ma van die Kaapse Vlakte en haar...

View Article


Taai lamsribbetjies

Hoe langer jy dit marineer, hoe beter raak die smaak. Lewer 12-15 happies Bereiding: 15 minute Staantyd: oornag Gaarmaaktyd: 15-20 minute 800 g lamsribbetjies sout en vars gemaaldes swartpeper 80 g...

View Article

Onderwysposte beskikbaar: Eerste kwartaal 2014

Hoërskool Bergvlam op Nelspruit is dringend op soek na ’n aflosonderwyser vir die res van die eerste kwartaal. Dubbelmedium. Vakke:  EBW graad 9, Besigheidstudies graad 10 en Toerisme graad 10....

View Article


Peri-peri-hoender met tzatziki

4-6 hoenderporsies sout MARINADE 45 ml (3 e) suurlemoensap 60 ml (¼ k) olyf-olie B 4 knoffelhuisies, fyngedruk 5 ml (1 t) paprika 5 ml (1 t) brandrissiepoeier TZATZIKI 250 ml (1 k) Griekse jogurt 1...

View Article

Weer: Temperature vir 29 Januarie 2014

Alexanderbaai……..17 25 Beaufort-Wes………20 31 Bethlehem…………15 25 Bloemfontein………16 29 Calvinia………….18 30 Cradock…………..17 31 De Aar……………19 29 Durban……………24 31 Emalahleni………..18 30 Ermelo……………16 26...

View Article


Sjokolade-fudge-blokkies

Die blokkies is die kitsweergawe van Romany Creams. Lewer 50 blokkies Bereiding: 15 minute Baktyd: 20-30 minute KOEKIES 500 ml (2 k) koekmeel 30 ml (2 e) kakao 10 ml (2 t) bakpoeier 500 ml (2 k)...

View Article

Prins Charles gewilde keuse as koning

Die meeste Britte meen prins Charles moet oorneem as koning, volgens ’n nuwe peiling. ’n Opname deur YouGov toon 42 persent van respondente wil hê koningin Elizabeth (87) moet die troon laat vaar ten...

View Article

Verdagte gou aangekeer oor Madeleine McCann

Die Britse polisie maak gereed om verdagtes in hegtenis te neem wat verbind word met die verdwyning van klein Madeleine McCann. Vier lede van Scotland Yard is tans in die Algarve-streek in Portugal...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>