Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Onderwysposte beskikbaar: Eerste kwartaal 2014

$
0
0

Hoërskool Bergvlam op Nelspruit is dringend op soek na ’n aflosonderwyser vir die res van die eerste kwartaal. Dubbelmedium. Vakke:  EBW graad 9, Besigheidstudies graad 10 en Toerisme graad 10. Studente wat wil proef (PGCE) is welkom om ook van hulle te laat hoor. Kontak vir Yolandie O’Reilley.

Be Sharp Beetles in Northcliff, Johannesburg, is op soek na ’n onderwyseres om musiek en beweging aan te bied. Belangstellendes kan hul CV op die webwerf www.besharpbeetles.co.za oplaai.

Benoni Christian School het twee vakante poste wat dringend gevul moet word. Dit is ’n klein, onafhanklike skool. Die poste is vir Engels Huistaal graad 8-12 en ’n graad 3 pos. Belangstellendes kan die skool skakel by 011 425-5554 of hul CV’s stuur na benonichristianschool@iburst.co.za.

Ud-U-College (Vaal) in Vereeniging is dringend op soek na ’n onderwyser wat Engels huistaal, Afrikaans EAT, Tegnologie, Kuns en Kultuur, Lewensoriëntering en Natuurwetenskap vir graad 7-9 kan aanbied. Die kandidaat moet vlot wees in Engels, CAPS-opleiding hê en geregistreer wees by SACE. Stuur jou CV na eduvaal@telkomsa.net of skakel 016 455 1097. Sluitingsdatum is 7 Februarie 2014.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>