Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak

$
0
0

kyknet

Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees. Die Fiëstas Toekennings, wat reeds beskou word as die Oscars van die Afrikaanse teaterbedryf, sal by die ikoniese Staatsteater in Pretoria op 13 Februarie 2014 oorhandig word by ʼn geleentheid wat beloof om die glam terug in glamour te sit. Die toekenningsgeleentheid word hierdie jaar regstreeks om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai.

Die nominasies vir 2014 is:

Beste Akteur:
Chris van Niekerk vir Strip
Dawid Minnaar vir macbeth.slapeloos
Elton Landrew vir Bidsprinkaan
Stian Bam vir Trippie

Beste Aktrise:
Anna-Mart van der Merwe vir macbeth.slapeloos
Nicole Holm vir Oorsee
Nicola Hanekom vir Trippie
Sandra Prinsloo vir Die Leo’s

Beste Manlike Byspeler:
Charlton George vir macbeth.slapeloos
Gys de Villiers vir Bidsprinkaan
Marius Weyers vir Tango
Tobie Cronjé vir Die Leo’s

Beste Vroulike Byspeler:
Hannah Barnard vir Land van Skedels
Lee-Ann van Rooi vir Bidsprinkaan
Mary Dreyer vir Wie Drink Wat?
Lerato Motshwarakgole vir Land van Skedels

Beste Regisseur:
Jaco Bouwer vir Trippie
Janice Honeyman vir Bidsprinkaan
Marthinus Basson vir macbeth.slapeloos
Nicola Hanekom vir Land van Skedels

Teaterontwerp:
Jayne Batzofin & Christina Salvoldi vir Pruttel
Marthinus Basson vir macbeth.slapeloos
Nicola Hanekom vir Land van Skedels
Wolf Britz vir Oorsee

Beste Prestasie in ʼn Musiekgedrewe Produksie:
Amanda Strydom vir Ek Loop Die Pad
Dorothy Masuka vir Dorothy – 60 Jaar
Magdalene Minnaar vir Magdalene! Musiek vir die Silwerdoek
Schalk Joubert vir Die Wêreld Is My Woning

Beste Spel in ʼn Solo-Vvertoning:
Antoinette Kellerman vir My mense
Chris Vorster vir Affairs vir Domkoppe
Gys de Villiers vir Wit manne se wapens
Tobie Cronjé vir Ballade van ʼn Banggat

Beste Nuutgeskepte Afrikaanse Opvoering:
Nicola Hanekom vir Land van Skedels
Nicola Hanekom vir Trippie
Saartjie Botha vir Bidsprinkaan
Tertius Kapp vir Oorsee

Beste Opkomende Kunstenaar:
Jayne Batzofin vir Pruttel
Ludwig Binge vir Wie Drink Wat & macbeth.slapeloos
Nieke Lombard vir Pruttel
Die Ensemble van Te veel vir ʼn coloured girl

Beste Prestasie in Klassieke Musiek:
Die Kaapse Jeugkoor vir Om die wêreld in 80 minute
Luis Magalhäes & Nina Schumann vir 2 Pianists
Minette du Toit-Pearce, die US Perkussieduo en Philippus Hugo vir Openingskonsert wat ʼn ATKV
Pryswennerskonsert is
Petronel Malan vir Petronel Malan – Klavieruitvoering

Beste Prestasie in Dansteater en Fisieke Teater:
Braam du Toit vir sy komposisie in Run
Nicola Elliot vir Run
Steven van Wyk & Thalia Laric vir hulle choreografie in “Skoonveld” in PLASTIC

Beste Prestasie in Visuele Kuns:
Diane Victor vir No country for old women
Jan van der Merwe vir Tyd en Ruimte
Olaf Bisschoff vir Streeksbiblioteek

Beste Musiekgedrewe Produksie:
Bravissimo! The South African Sopranos
Dorothy – 60 Jaar
Opera Nostalgie: Eoan 80/Verdi 200
Schalk Joubert – Die wêreld is my woning

Beste Aanbieding:
Bidsprinkaan
Land van Skedels
macbeth.slapeloos
Trippie

Tien gelukkige kykers staan die kans om dubbelkaartjies na die kykNET Fiëstas Toekennings-glansaand te wen. Om in aanmerking geneem te word, moet hulle slegs tussen 17 Januarie 2014 en 2 Februarie 2014 vir hulle gunstelingkunstefees op die Fiëstas Toekennings se Facebook-blad by https://www.facebook.com/kyknetfiestas gaan stem.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>