Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Derduisendes staan tou om Madiba te sien

$
0
0

Derduisende mense sal na verwagting weer vandag na oudpres. Nelson Mandela gaan kyk waar hy in staatsie by die Uniegebou lê.

Net by die LC de Villiers-sportgronde in Pretoria is daar gistermiddag omstreeks 16:30 sowat 2500 mense gevra om vandag terug te kom omdat dit te laat geraak het. Van die mense het toe reeds vyf ure in die tou gewag.

By die Uniegebou was die tou teen 16:00 nog honderde meters lank.

Mense kan van vanoggend om 08:00 na Mandela gaan kyk. Hulle kan by die LC de Villiers-sportgronde of by die Pretoria-skougronde parkeer en wag vir ‘n bus wat hulle na die Uniegebou sal neem. By die Uniegebou stap mense in twee enkelgelid-rye na die amfiteater waar Madiba in sy kis lê.

Mense wag nie foto’s neem nie en moet hul selfoon afsit.

- Hilda Fourie


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>