Article 9
JY KAN OOK ’N GELUKKIGE WENNER WEES. KOOP GETROU ELKE WEEK JOU HUISGENOOT EN BEGIN INSKRYF. DAAR IS HOPE OPWINDENDE WEDSTRYDE EN WONDERLIKE PRYSE! WIE WEET, DALK BEL ONS JOU VOLGENDE . . . Vir navrae...
View ArticleKat oorleef ná twee weke in enjin
’n Kat het oorleef nadat sy twee weke lank in ’n motorenjin vasgesit het. Sy het eers losgekom nadat sy deur ’n koelmiddelpyp gekou en dit veroorsaak het dat ’n waarskuwingslig in haar eienaar se motor...
View ArticleWil Keith Urban na American Idol terugkeer?
Keith Urban het geen idee of hy weer na American Idol uitgegenooi sal word nie. Maar hy het geskimp hy sal graag op die volgende seisoen se beoordelaarspaneel wil dien, want hy werk graag met nuwe...
View ArticleBeyonce ontvang dreigbriewe
Beyonce het die veiligheidmaatreëls vir haar Sound of Change-konsert in die Twickenham-stadion in Londen op 1 Junie verskerp nadat sy dreigbriewe van ’n vorige bekruiper gekry het. Beyonce het die...
View ArticlePolisie ondersoek Justin Bieber
Justin Bieber het na bewering oor die naweek sy buurt op sy kop gekeer. Hy het glo tot drieuur soggens partytjie gehou en is ook Sondag (26 Mei) op ’n Segway sien rondry saam met ’n vriend wat na...
View ArticleRobert Pattinson wil nie rond slaap nie
Robert Pattinson wil lank ’n alleenloper bly en het geen planne om die meeste van sy nuwe status as vrygesel te maak deur rond te slaap nie. Robert Pattinson wil nie rondslaap nie. Die Twilight...
View ArticleKelly Clarkson se groot aakondiging
Kelly Clarkson trou op 20 Oktober in Nashville met Brandon Blackstock, en Blake Shelton sal die plegtigheid behartig. Kelly Clarkson trou op 20 Oktober met Brandon Blackstock. Die Stronger-sangeres,...
View ArticleNog ’n dogtertjie vir oud-Bok!
Foto: @JohnSmit123 Die oud-Springbokkaptein John Smit het vroeër vanmiddag op Twitter sy babadogtertjie aan die wêreld voorgestel. John het getwiet: “Die Here het ons vandag geseën met ’n pragtige...
View ArticleKoninklike baba sal eerste ses weke by Middletons deurbring
Prins William en hertogin Catherine se baba sal die eerste ses weke van sy of haar lewe by die Middleton-gesin deurbring, volgens die hertogin se oom Gary Goldsmith. Prins William en hertogin Catherine...
View ArticleGraeme Smith se vrou blog vir ons!
Morgan Deane Smith met hul baba-dogtertjie, Cadence. Laat ek my voorstel . . . Vir dié wat nie weet nie, ek is die ma van ’n 10 maande oue babadogter, Cadence. Ek is ook agt maande swanger (Nee, nee,...
View ArticleEn die gelukkigste land ter wêreld is…
Australië is die gelukkigste land ter wêreld. Die land het Swede en Kanada, wat onderskeidelik die tweede en derde plek beklee, die derde jaar agtereenvolgens om die titel uitgestof. Dis nou na...
View ArticleMan verkoop 100 persent ongerepte hare
‘n Amerikaanse man wil sy “100 persent ongerepte hare” vir R5 800 verkoop. Die verkoper, wat in sy 30’s is, beweer hy het nog nooit ’n haardroër of haartang op sy hare van 68 cm gebruik nie en dit ook...
View ArticleBritse publiek wil hê baba moet Diana heet
Die Britse publiek wil hê prins William en hertogin Catherine moet hul baba Diana noem. Die koninklike egpaar, wat hul eerste kind in Julie verwag, moet hul kind na die prins se oorlede ma, Diana,...
View ArticleBeheer daardie lus met ’n koppietjie!
Ons almal weet dat gereelde etes die beste manier is om kosdrange te beheer omdat dit jou bloedsuiker help om stabiel te bly. As jy egter heeltyd opsoek is na iets om aan te knibbel, veral gedurende...
View ArticleRESEP: Ida van Kokkedoor se witbrood
Episode 8 van Kokkedoor se uitdaging was: Brood met botter en outydse heerlikhede soos kaiings en murgbene. Vir bakdag en die piekniek daarna het Ida en Theresa behoorlik mooi broodjies gebak....
View ArticleMarinda oor Kokkedoor
Ná agt weke in die Kokkedoor-kombuis, het Marinda Engelbrecht (54) van Hopefield aan die Weskus saam met haar spanmaat van die afgelope twee weke, Johann Breedt, in gisteraand se aflewering vasgeval....
View ArticleRus sag, Reeva, by die dolfyne
Hulle sou nooit kon dink hul dogter se lewe sou so eindig nie. Op ’n warm, sonnige winteroggend in Mei stap Barry en June Steenkamp by Somerstrand, Port Elizabeth, kniediep die see in om haar as in...
View ArticleMark Pilgrim blog vir ons
VERWARD IN ’N HUIS VOL MEISIES Om die enigste haan onder die henne in jou huis te wees kan soms uitdagend en verwarrend wees. Goed, ons chihuahua, Charles, is ook ’n mannetjie, maar iemand wat hurk...
View Article10 Grimeer- foute
Laat jou skoonheidsprodukte jou gesig jare ouer lyk? Onderlaag 1 ‘‘Die grootste fout wat ouer vroue maak, is om te veel onderlaag te dra,’’ sê die grimeerkunstenaar Algria Ferreira. STEL DIT REG...
View Article