Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Rus sag, Reeva, by die dolfyne

$
0
0

Hulle sou nooit kon dink hul dogter se lewe sou so eindig nie. Op ’n warm, sonnige winteroggend in Mei stap Barry en June Steenkamp by Somerstrand, Port Elizabeth, kniediep die see in om haar as in die branders te strooi.

“Daar is soveel foto’s van haar op die strand. Sy is mal oor die strand en dolfyne,” sê June van hul dogter Reeva, so asof sy nog hier by hulle is. Maar op Valentynsoggend vanjaar is sy in haar kêrel, die atleet Oscar Pistorius, se huis in Pretoria doodgeskiet.

Vandag wil haar ouers op ’n besondere manier van haar afskeid neem op ’n plek waar hulle haar maklik kan kom besoek, hier waar sy nou deel word van die oseaan.

Lees Pieter van Zyl se artikel in Huisgenoot 6 Junie 2013


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>