Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live

Aftel na Koekedoor begin!

Die soektog vir die land se beste, mees veelsydigste bakker begin 12 Maart 2015 op kykNET DStv kanaal 144. Koekedoor is ‘n handelsmerk-uitbreiding van die gewilde program Kokkedoor, maar die fokus is...

View Article


Fliekvlooi: wat gebeur by rolprentteaters?

Teen dié tyd weet almal seker dat die fliekweergawe van die gewilde hygroman Fifty Shades of Grey (16TNS) hierdie week begin draai. Dié blitsverkoper deur E.L. James (en die eerste in ’n trilogie)...

View Article


Hond spoor eienaar 20 blokke weg van huis op

Hulle sê honde kan aanvoel as jy nie lekker voel nie. En dié miniatuur-schnauzer het seker aangevoel daar is fout toe haar eienaar ’n operasie moes ondergaan, want sy het ’n ongelooflike 20 blokke...

View Article

Is ons werk ongesond?

Ons bring die grootste gedeelte van ons volwasse lewe by die werk deur, maar tydens ’n onlangse opname is daar bevind dat die uitwerking wat ons werk op ons uitoefen, ander aspekte van ons lewe – veral...

View Article

Facebook maak dit makliker om vir jou lewe in die hiernamaals te beplan

Die grootste aanlyn sosiale netwerk ter wêreld het gister gesê dit laat gebruikers nou iemand kies wat hul rekening ná hul dood kan bestuur. Voorheen is die rekening nadoods gesluit sodat niemand...

View Article


WEER: Verwagte temperature vir 14 Februarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 14 Februarie 2015. Alexanderbaai……..16 25 Beaufort-Wes……..15 27 Bethlehem…………12 27 Bloemfontein………14 29 Calvinia………….10 25...

View Article

Jou sterre vir 14 Februarie 2015

Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Uranus en Jupiter is in jou verjaardagkaart en dit kan beteken jy kry skielik baie geld of interessante pryse. Maak dus seker jy...

View Article

TV-gids Dinsdag 17 Februarie 2015

Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...

View Article


Ja, jy kan jou brein inspan om gewig te verloor

In ’n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir ’n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchrirurg, ’n maklike, veilige en gesonde...

View Article


Geurige varknektjop met patatpuree

GENOEG VIR 1 MENS Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. MARINADE 15 ml (1 e) natuurlike jogurt 5 ml (1 t) droë origanum 1 grasui, gekap 1 knoffelhuisie, fyngedruk 3 ml (ruim ½ t) fyn komyn sap en skil...

View Article

Soenery kan nie verkoues aansteek nie

Al is jy hoe lief vir iemand, sal jy hom nie graag wil soen wanneer sy neus loop en hy die wêreld vol nies nie. Net omdat jy moontlik verkoue by hom kan aansteek, of hoe? View image | gettyimages.com...

View Article

Is daar ’n slegter bestuurder as dié 92-jarige man wat teen 10 motors gebots...

Die polisie het ’n bejaarde man in hegtenis geneem wat teen tien motors gebots het toe hy ’n parkeerarea by ’n kruidenierswinkel in Amerika wou verlaat. Die man (92) wou die Piggly...

View Article

17-jarige seun skiet homself in Russiese roelet

Volgens die polisie het ’n speletjie van Russiese roelet Maandagoggend vroeg geëindig toe ’n tiener van Suid-Carolina homself noodlottig in die kop skiet. Die 17-jarige seun het hom kort ná middernag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Opel stel nuwe Corsa bekend

Die nuwe generasie Opel Corsa is pas in Suid-Afrika bekendgestel en is gerat om met die nuwe Hyundai i20, VW Polo en Ford Fiesta mee te ding. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inspirasie Woensdag: Estelle de Wit

Estelle de Wit is sedert Januarie 2013 die eerste skoolhoof van Sunnydale Primary School, ’n Engels-medium skool net buite Bloubergstrand in Kaapstad. Sy het haar loopbaan in Vredenburg begin waar sy...

View Article


Bravo! Donderdag 19 Februarie 2015

Donderdagaand, 19 Februarie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144) ‘n Hele gesin in die kalklig: ons loer in by Susanne, Yvonne en Pietie BEYERS. Wie’s die mooiste man in die land? Ons vind uit...

View Article

WEER: Verwagte temperature vir 18 Februarie 2015

Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Woensdag 18 Februarie 2015. Alexanderbaai……..17 24 Beaufort-Wes……..19 40 Bethlehem…………11 29 Bloemfontein………12 34 Calvinia………….13 32...

View Article


Een uit vyf Suid-Afrikaanse tieners probeer selfdood pleeg. Let op hierdie...

Dit is tienerselfdoodvoorkomingsweek en die Suid-Afrikaanse Depressie-en-Angsgroep (Sadag) het kommerwekkende statistiek bekend gemaak oor selfdood onder tieners. View image | gettyimages.com * Een uit...

View Article

17-jarige dood by skool nadat klasmaat ’n stoel onder haar uittrek

’n 17-jarige meisie is dood by die Sekondêre Skool Edenpark, Johannesburg, nadat ’n klasmaat ’n stoel onder haar uitgetrek het, sê Gauteng se polisie. View image | gettyimages.com “Net toe sy wou gaan...

View Article

Hond van afgrond gered in dramatiese reddingspoging

’n Hond wat vasgesit het op ’n afgrond nadat hy ’n eekhoring gejaag het, is deur dapper brandweerpersoneel gered.   Die arme vierpoot het behoorlik vasgesit in ‘n skeur in die die byna vertikale...

View Article
Browsing all 9424 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>