Donderdagaand, 19 Februarie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144)
- ‘n Hele gesin in die kalklig: ons loer in by Susanne, Yvonne en Pietie BEYERS.
- Wie’s die mooiste man in die land? Ons vind uit by die MENEER SUID-AFRIKA-galageleentheid.
- En dan kuier ons by die gewilde akteur ERIK HOLM.
Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 19 Februarie, om 20:00 net op BRAVO! Die program is opgeneem by die Esperanza-gastehuis in Kaapstad.
Die herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30