TV-gids Donderdag 30 Oktober 2014
Dit is vanaand op die kassie: 17:00 The Ellen DeGeneres Show (M-Net): Ellen is weer op haar beste! Die komediant gesels met bekendes, gewone mense met buitengewone stories en voer ’n paar danspassies...
View ArticleBobotie-filo-quiche
VIR VIER PERSONE 2 knoffelhuisies, gekap 30 ml (2 e) kerriepoeier 5 ml (1 t) elk borrie, koljander en komyn 15 ml (1 e) olie 500 g maalvleis 45 ml (3 e) blatjang sout en peper 250 ml (1 k) ertjies ½...
View ArticleMinder nuwe gevalle van Ebola in Liberië
Daar is ’n sprankie hoop in Liberië, want dit lyk of nuwe gevalle van Ebola afneem. #454224146 / gettyimages.com Die koers van nuwe Ebola-gevalle in dié Wes-Afrika-land blyk af te neem en kan ’n ware...
View ArticleBoontjie-burgers
1 blik (410 g) kekerertjies, gedreineer 1 blik (410 g) botterboontjies, gedreineer 60 ml (¼ k) gerasperde pecorinokaas 45 ml (3 e) kruisementblare, fyn gekap 30 ml (2 e) suurlemoensap 1 knoffelhuisie...
View ArticleKaaskoek-kolwyntjies
LEWER 18 KOLWYNTJIES Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 25 minute BESLAG 200 g bruismeel 250 ml (1 k) strooisuiker 140 ml kakao 15 ml (1 e) bakpoeier 200 ml karringmelk 45 ml (3 e) Frangelicolikeur 60...
View ArticleAdultery
Linda leef ’n geseënde lewe: Sy is met “die volmaakte man” getroud, het twee oulike kinders, ’n wonderlike werk as joernalis by Genève se topkoerant en ondersteunende vriende. Maar iets is nie reg nie....
View ArticleDiepsee
Een van die mooiste romans in Afrikaans is vir my Toring se Baai deur E. Kotze. Dié storie, wat in ’n vissersdorpie aan die Weskus afspeel, wil ek elke paar jaar herlees, dus sal dit nie een van die...
View ArticleTwee seuns dagvaar regering en Malaysia Airlines oor vlug MH370
Twee Maleisiese kinders het Malaysia Airlines en die regering Vrydag gedagvaar oor die dood van hul pa op vlug MH370. Dit is die eerste hofgeding in die land deur familielede van mense op die vliegtuig...
View ArticleWat om die naweek op TV te kyk
Die naweek is propvol TV-vermaak vir ieder en elk. Vrydag Rocky V e.tv (DStv-kanaal 194) 20:30 Die bokskampioen Rocky is platsak en laat hom ompraat om teen sy protégé te boks. Al probleem is, hy is ’n...
View ArticleSpinasie-en-spekslaai
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 7 minute Gaarmaaktyd: 5 minute SLAAISOUS 15 ml (1 e) heelkorrelmosterd 15 ml (1 e) wynasyn 1 knoffelhuisie, gekneus 50 g bloukaas, gekrummel 45 ml (3 e) olyfolie sout en...
View ArticleRomanse: die grootste taboes
Nes die meeste mense het jy waarskynlik ’n lang lys taboes oor ’n moontlike lewensmaat. #187988792 / gettyimages.com As jy iemand baie lief het, verdra jy dalk hul swak modesin of dat hulle nooit die...
View ArticleMakietie
Dis die wenners van Kokkedoor 1 se boek dié en dis slim ingedeel in 13 fesies soos ’’n boekklub-kuier, 21ste verjaardag, manne-aand, Sondagmiddag- ete, en so meer. Vir elk is ’n spyskaart uitgewerk...
View ArticleKruiejoernaal
Die boek is so mooi ’n mens is amper te bang om daarin te skryf, maar dis waarvoor dit bedoel is. Ek het nie geweet die kruievrou is ook ’n kunstenaar nie – al die delikate illustrasies van kruie en...
View ArticleNatuurlike seepmakery
Doer in Swellendam maak 115 mense seep en ander lyf- en badprodukte wat tot so vêr as Amerika en Nederland verkoop word. Bev Missing, die eienaar van Rain, verklap in hierdie boek met sy mooi foto’s...
View ArticleSlange & Slangbyt
As jy ’n grasgroen slang teëkom, moet jy maar hoop dis die onskadelike Natalse groenslang, want as dit die groenmamba is, het jy moeilikheid. Johan Marais het sy slanggids volledig hersien nadat die...
View ArticlePannekoekbakkies met sjokolade
LEWER 18 POEDINKIES Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15-17 minute Pannekoek 250 ml (1 k) melk 6 eiers 250 ml (1 k) koekmeel 2 ml (½ t) sout 5 ml (1 t) vanieljegeursel 60 ml (¼ k) botter, gesmelt...
View ArticleKnoffelbroodjies
Lewer sowat 12 broodjies Bereiding: 30 min. Rystyd: 1½ uur Baktyd: 20-25 min. Broodjies 2 eiers 30 ml (2 e) olie 500 ml (2 k) louwarm water 60 ml (¼ k) suiker 5 x 250 ml (5 k) Broodmeel 1 pakkie (10 g)...
View ArticleDiere maniere: Van bakboord tot stuurboord
Dit sit nie in elke hond se vel om die ingewikkelde tegnieke van seiljagvaart te verstaan nie. Behalwe as jy hierdie verbasend-vaardige skaaphond van Kiev is.
View ArticleSpek-en-boontjieslaai
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 15 min. 250 g spekstukkies 1 ui, gekap 1 blik (410 g) botterboontjies, afgespoel en gedreineer 100 g roketblare 45 ml (3 e) balsemieke reduksie Braai...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 1 November 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Saterdag 1 November 2014: Alexanderbaai……..13 23 Beaufort-Wes ……..09 29 Bethlehem…………14 22 Bloemfontein………15 28 Calvinia………….10 31...
View Article