Doer in Swellendam maak 115 mense seep en ander lyf- en badprodukte wat tot so vêr as Amerika en Nederland verkoop word.
Bev Missing, die eienaar van Rain, verklap in hierdie boek met sy mooi foto’s van haar geheime oor hoe ’n mens op ’n natuurlike manier seep kan maak.
Nooit weer hoef jou geskenke of basaarbydrae tuisgemaak te lyk nie.
*Deur Bev Missing. Metz Press. R198*.