Snoekkoekies met koljandernoedels
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Verkoel: 15 min. Gaarmaak: 15 min. SNOEKKOEKIES heel gaar snoek, grate verwyder en gepluis 2 snye brood, korsies verwyder en in water geweek 10 g vars...
View ArticleFliekvlooi: Wat gebeur in rolprentteaters?
Nog ’n week, nog ’n distopiese toekomsfliek gegrond op ’n gewilde jeugroman, dié keer deur James Dashner. The Maze Runner (13G) begin waar Thomas (Dylan O’Brien van die TV-reeks Teen Wolf) wakker word...
View ArticleTiemie-hoendergebak
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45-50 min. 4-6 hoenderboudjies en/of -dytjies, sonder vel sout en vars gemaalde peper 5 ml (1 t) gedroogde tiemie 350 g baba-aartappels 8 baba-uitjies 4...
View ArticleBeskuitjie-en-grondbone-roomkoek
LEWER 1 koek Bereiding: 20 min. Baktyd: 85 min. Koek 250 g botter of margarien 250 ml (1 k) suiker 3 eiers, geskei 1 pak (200 g) waterbeskuitjies, fyngedruk 200 g sprinkelgrondbone knippie sout 10 ml...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 26 September 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Vrydag 26 September 2014: Alexanderbaai……..09 20 Beaufort-Wes……..07 14 Bethlehem…………09 29 Bloemfontein………08 26 Calvinia………….04 15...
View ArticleWat gebeur as jy ‘n Apple iPhone en ‘n Samsung Galaxy in ‘n voedselverwerker...
Daar was heelwat ongelukkigheid vandeesweek oor berigte rondom die iPhone 6 Plus se buigbaarheid. Maar hier’s die eintlike vraag: Hoe buigbaar is dit werklik? In dié video het die gawe ouens by...
View ArticleWat om die naweek te kyk
Vrydag Die Hard with a Vengeance e.tv 20:30 Bruce Willis speel weer die ikoniese polisieman John McClane, wat dié keer in New York moet rondhardloop op soek na bomme wat die sadistiese bobaasmisdadiger...
View ArticleOorbroeke is oral!
.post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color: #EF2B3F;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...
View ArticleSaterdag 27 September 2014
Sterre met Arthur Bowman #487254687 / gettyimages.com VERJAARDAGVERSLAG: Vanjaar se sterre is meestal voordelig, maar in die loop van die jaar gaan situasies opduik waarin daar groot verwarring en ’n...
View Article10 medesterre wat die skerm aan die brand speel
Ons kan enige tyd in ’n epiese liefdesverhaal verlore raak, en dié sterre het ons beslis op die silwerdoek oortuig hulle is sielsgenote. Hier is ons 10 gunsteling-fliekpaartjies: .post-slider-container...
View ArticleKwêla Woensdag 1 Oktober 2014
Leer ken saam met SONJA VAN RHYN die wêreld van ‘n MSA-lyer. Ernst en Elna Nieuwoudt wys hul ongelooflike BONSAI-versameling… Die immergewilde MARIËTTA KRUGER is op die bank om oor kykNET se nuwe...
View ArticleKankerrisiko verhoog saam met rokgrootte
As ’n vrou elke 10 jaar ’n rokgrootte groter word, kan hul kans vir borskanker met 33 persent verhoog, toon nuwe Britse navorsing. #171594274 / gettyimages.com Akademici van die Universiteitskollege...
View ArticleNoedels met wát daarby?
#154524221 / gettyimages.com ’n Chinese restauranteienaar het in die sop beland nadat een van sy kliënte positief getoets het vir opium, wat hy sonder sy medewete met een van die restaurant se geregte...
View ArticleRomerige kerriehoender-tortillas
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15-20 min. 4 hoenderborsfilette, in blokke gesny sout en peper 15 ml (1 e) olyfolie 5 ml (1 t) fyn gerasperde vars gemmer 2 knoffelhuisies, fyngedruk...
View ArticleBravo! Donderdag 2 Oktober 2014
Hier is Donderdagaand, 2 Oktober se program op kykNET (Dstv kanaal 144). Die Program is opgeneem by die The Roundhouse Restaurant, Kaapstad. Ons begin met die mode-ghoeroe THOMAS THOMSON Sien wat...
View ArticleGrafiese video wys in stadige aksie hoe ’n tatoe gedoen word
Laat jou tiener dit kyk as hulle jou lastig val oor ’n tatoe kry! Die dapper YouTube-“wetenskaplike” en aanbieder van die aanlyn videoreeks Smarter Every Day, slegs bekend as Destin, het besluit hy wil...
View ArticleLemoenpoeding met sous
Marisa Visagie van Noordwes het vir ons dié eenvoudige dog heerlike resep gestuur. Dis haar staatmaker vir familiebyeenkomste en Sondagmiddagetes, want dit is altyd ’n wenner. GENOEG VIR 6 MENSE...
View ArticleKlub-steak met gekneusde aartappels
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30-35 min. AARTAPPELS 350 g baba-aartappels 45 ml (3 e) olyfolie 5 ml (1 e) growwe sout PREIE 4 preie 5 ml (1 t) suiker 10 ml (2 t) botter 5 ml (1 t)...
View ArticleJake White skok die rugbywêreld
Jake White het ná minder as ’n jaar bedank uit sy pos as direkteur van rugby, het die Durbanse franchise Maandag aangekondig. #491689673 / gettyimages.com Die voormalige Springbok-afrigter gaan na...
View ArticleWEER: Verwagte temperature vir 30 September 2014
Hier is die verwagte minimum en maksimum temperature vir Dinsdag 30 September 2014: Alexanderbaai……..09 20 Beaufort-Wes……..07 15 Bethlehem…………04 19 Bloemfontein………05 20 Calvinia………….04 17...
View Article