Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Kwêla Woensdag 1 Oktober 2014

$
0
0

Leer ken saam met SONJA VAN RHYN die wêreld van ‘n MSA-lyer.
Ernst en Elna Nieuwoudt wys hul ongelooflike BONSAI-versameling…
Die immergewilde MARIËTTA KRUGER is op die bank om oor kykNET se nuwe laataand-aktualiteitsprogramme te praat
Dan is dit weer tyd vir júlle video’s met Kwêla se FEITE EN GEITE!

Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 1 Oktober 2014 om 19h30 op KWÊLA!

Kwêla herhalings is as volg:
Donderdae, 14h30
Vrydae, 10h00
Saterdae, 18h00
Sondae, 13h00
Maandae, 08h30


Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>